by Deja' Blu | LekkeSlaap
+82

Deja' Blu

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canna-singel 8, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Deja' Blu is in 'n tropiese tuin in Blue Bend, Oos-Londen net 500 m vanaf Nahoon Beach geleë en bied lieflike kamers aan beide sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Die slaapkamers het óf 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word op versoek. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Verder het elke kamer lugversorging, 'n plafonwaaier, gratis, onbeperkte WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar en 'n haardroër. Die kombuisie in elke kamer is met 'n yskas, mikrogolf, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Daar is parkeerplek op die perseel agter 'n veilige hek.

Deja' Blu is binne stapafstand na die strand en die naaste restaurant en skemerkelkie-kroeg. Dit is ook net 3 km vanaf verskeie restaurante, winkelsentrums en aktiwiteite soos Gravity Indoor Trampoline Park.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Canna-singel 8, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canna-singel 8, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dae877c9ffa3ebc771bd03470e56e3d3a140a9b51ac844dcf54ebf51b9c6dbefafab3e08f000f2616533e0ecac83d139324?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880  per nag (plek vir 2) 8 Canna Crescent Blue Bend 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -32.98061 27.95024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem