LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dejandri | LekkeSlaap
+21

Dejandri

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Dejandri
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Talita H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Talita H
Gesin met klein kinders

Pure Lekkerte

Dit was ongelooflik lekker om uit die gejaag van die stad te ontsnap. Ons sal verseker weer kom kuier.

Andrew T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew T
Saam met vriende

Moeite werd.

Baie netjies. Skoon. Goeie visvang.

Ninette D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ninette D
Gesin met klein kinders

Baie rustig, ons het ontspan en lekker fietsgery.

Baie dankie vir ‘n rustige naweek. Die plekkie het als wat jy nodig het. Die storte kort aandag, want die water lek oor die vloer. Anders netjies, skoon en stil. Die kinders het lekker fiets gery en ons kon darem ‘n visvang.

Braam M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Braam M
Enkelreisiger

Lekker rustig en privaat.

Dejandri is baie gerieflik geleë en die natuur skep rustigheid. Die geriewe is netjies en gerieflik. Enigste tekortkoming is die waterdruk in die stort en 'n seepbakkie.

Ockert D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ockert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel gemaklik en sonder ongemak.

Die beddens slaap baie lekker, en die water was warm - 'n grootpluspunt! Die kombuisie is ook baie gemaklik uitgelê. Miskien kan hulle dink aan 'n rakkie in die stort, daar is nie tans 'n plek om jou sepie en goed neertesit nie, en as mens dit op die sement-randjie neersit, gee die sement af op jou seep. Ons het as getroude paartjie saam met vriende in die huisie gebly - en daar reggemaak vir 'n troue. Die privaatheid vir elke gesin, in ons geval was puik - baie dankie. Daar is wel spieëls in die badkamers, maar geen rakkie waarop jy jou benodighede wat jy gebuik om hare te blaas of dies meer neer te sit nie. En ook geen groter spieël op enige ander plek in die huis nie, ook nie by die muurprop en tafeltjie in die kamer waar mens graag sou wou regmaak nie. Maar oor die algemeen het ons baie lekker gebly, en sal die plekkie beslis aanbeveel! Ons het niks slegs te sê nie - inteendeel, dit was baie gerieflik, baie dankie!

Kobus J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Gesin met klein kinders

Voorwaar waarde vir geld.

Dit was 'n voorreg om hier oor te slaap en 'n naweek te spandeer. "What you see, is what you get". Netjies, skoon en goed instandgehoude eenhede! Ons sal verseker weer gebruik maak van Dejandri.

Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vlakfontein Plaas, Rietspruitdam, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0N2FiMjY4LWZkNDItNDQ0Ny05Mzk3LWUxMDM2Mjk5MmE2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Farm Vlakfontein Rietspruitdam 2710 Noordwes 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -26.412108590114 26.819496457672
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!