Margate Beach Akkommodasie by Del Sume 13 | LekkeSlaap
+10

Del Sume 13

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoonweg 11, Margatestrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Del Sume 13 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Dié woonstel bied uitsigte oor die rivier en die area van die balkon af.

Die woonstel is op die tweede verdieping en het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n stort het.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Daar is nie 'n koppelpunt vir Explora-dekodeerders nie.

Die leefarea lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en onderparkeerplek. Die kompleks is ook naby Margate se hoofstrand, restaurante, klubs en is ryafstand vanaf besienswaardighede in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Del Sume 13 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Del Sume 13
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Lagoonweg 11, Margatestrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Del Sume 13 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoonweg 11, Margatestrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACmirnOOXI8K7HSkluRdIW2zRT4G2pA9rD1w3oT9JSD53olgYaI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 11 Lagoon Road Margate Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.858186244705 30.372481820238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za