Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Delagoa Dullstroom Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Ongelukkig laat ons nie kinders onder die ouderdom van 13 toe nie.
Kinders tussen die ouderdomme van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die minimum-verblyftydperk oor 'n naweek is 2 nagte.

Die sleutels kan by Harrie's Pancakes voor 17:00 afgehaal word. Indien gaste later inklok moet ander reëlings getref word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 950
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 950
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhoud-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMTcxYThiLWU4ZDgtNDk0Yi05NWM2LTEwOTBkNWIxODVhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 5 mense 76 5 1 5 Teding van Berkhoud Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417031108227 30.110172629356
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem