Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Delahilcremat

Luukse Dek-suite
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n aparte ingang en bied 'n ononderbroke uitsig oor die see, Valsbaai en op die Hottentot Hollandberge. Die gastekamer bied slaapplek aan 2 gaste in 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n kombuis met verhit- en eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skuifdeur lei na 'n privaat dek, en daar is braaigeriewe op versoek beskikbaar. Die eenheid kan saam met die Patio-suite bespreek word, en bied dan slaapplek aan 4 gaste.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is op 'n selfsorg-basis met eet-en-verhitgeriewe in die kombuisie soos 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

Geen kinders word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Patio-suite (Groot)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim suite van 36 m² het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die suite het ook 'n sitarea en die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe. DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n dek met 'n panoramiese uitsig oor Valsbaai en op die berge. Daar is braaigeriewe op versoek beskikbaar. Die eenheid kan saam met die Luukse Dek-eenheid bespreek word, en bied dan slaapplek aan 4 gaste.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is op 'n selfsorg-basis met eet-en-verhitgeriewe in die kombuisie soos 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

Geen kinders word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak, en 'n patio met sitplek. Die hoofslaapkamer het ook 'n platskerm-TV. Daar is 'n toonbankoondjie, yskas, broodrooster, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware in die kombuis. Die sitarea en eetarea het genoeg sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Die voorportaal, sitarea, kombuis en eetarea lei almal na 'n patio met 'n uitsig oor Valsbaai en op die Hottetots-Hollandberge oor die baai. Die huis het ook 'n braai-area voor en agter en daar is 'n alarmstelsel, veilige parkeerplek agter 'n hoë houtheining en 'n elektriese skuifhek. Die eenheid is in 'n stil keeromstraat.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Geen kinders word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reidsweg 7, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs0ERgn9CCdqQvkFYt5F2WafZZFauumC51vbt1gpgx4q7PJVNyi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 7 Reids Way Simonstown 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.168120276476 18.428257431947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem