- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Reids Way, Simonstown, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De La Hil Cremat bied 2 verblyfopsies in Glencairn, ongeveer 3 km buite die werklike Simon's Town-dorpie. Dit is binne loopafstand van die splinternuwe Harbor Bay-sentrum, die strand, getypoele, sowel as 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels geleë.
Die suites bied slaapplek vir tot 2 gaste elk. Elke suite is 'n oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die Luukse Deksuite en Die Patiosuite - Groot kan saam bespreek word om 'n eenheid vir 4 gaste met 'n tussendeur te skep indien albei beskikbaar is. Verhit-en-eetgeriewe is beskikbaar in 'n kombuisie wat 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Beide suites het hul eie privaat dek met panoramiese uitsigte. Daar is toesluitparkeerplek langs die suites.
Die perseel bied panoramiese uitsigte oor Valsbaai, Hottentots Holland-berge, Simon's Town Yacht Club en die hawe.
Harbor Bay is 500 m weg en bestaan uit koffiewinkels soos Woolworths Coffee Shop, Blue Door Coffee en Blue Kiwi. Daar is ook 'n Woolworths, Pick n Pay en Clicks. Nog 'n voordeel vir inwoners is die moderne daghospitaal met mediese suites wat op die Harbor Bay-perseel geleë is. Ons kan fietsverhuring, bootritte, roeiski, skubaduik, haaihokduik, wynproe en restaurantspesialiteite vir u reël. Kontak ons vooraf as u dit wil aanvra om u reisplan te vergemaklik.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in getypoele en strande wat 200 m en 1 km weg is. Inkopies doen, koffie drink of uit eet is 500 m weg, terwyl Glencairn-stasie ook naby is. Plekke van belang binne 'n radius van 30 km sluit in die historiese Simonstad-dorpie, Boulders Beach, Kaappunt, Scarborough, Kommetjie, Long Beach, Noordhoek, Chapman's Peak, Kalkbaai, Kaappunt-wingerde en Muizenberg.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die eenheid het 'n aparte ingang en bied 'n ononderbroke uitsig oor die see, Valsbaai en op die Hottentot Hollandberge. Die gastekamer bied slaapplek aan 2 gaste in 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n kombuis met verhit- en eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skuifdeur lei na 'n privaat dek, en daar is braaigeriewe op versoek beskikbaar. Die eenheid kan saam met die Patio-suite bespreek word, en bied dan slaapplek aan 4 gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is op 'n selfsorg-basis met eet-en-verhitgeriewe in die kombuisie soos 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
Geen kinders word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim suite van 36 m² het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die suite het ook 'n sitarea en die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe. DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n dek met 'n panoramiese uitsig oor Valsbaai en op die berge. Daar is braaigeriewe op versoek beskikbaar. Die eenheid kan saam met die Luukse Dek-eenheid bespreek word, en bied dan slaapplek aan 4 gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is op 'n selfsorg-basis met eet-en-verhitgeriewe in die kombuisie soos 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
Geen kinders word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Luukse Dek-suite
- Tariewe is op 'n selfsorg-basis met eet-en-verhitgeriewe in die kombuisie soos 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
- Patio-suite (Groot)
- Tariewe is op 'n selfsorg-basis met eet-en-verhitgeriewe in die kombuisie soos 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geen kinders word toegelaat nie.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |