Carnarvon Akkommodasie by Dellville Country House | LekkeSlaap
+27

Dellville Country House

Gastehuis
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dellville Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Dellville Country House is op 'n plaas net buite die historiese dorpie Carnarvon in die Bo-Karoo. Die plaas is in die hartjie bied die geleentheid aan gaste om die natuur se rustigheid te herontdek.

Die Herehuis is tussen die Karoobossies geleë en bied die ideale oasis vir moeë reisigers. Die verblyf bied gerief en gasvryheid.

Verblyf word in 'n Standaardkothuis en Superieure Kothuis gebied. Elke kothuis het 'n privaat badkamer met 'n stort, sitarea en buitestoep wat geskik is vir 'n braai. Die Superieure Kothuis is toegerus vir selfsorg en het kombuisgeriewe.

Die plaas bied verskeie doendinge soos voetslaan, fietsry, perdry, voëlkyk, 4x4-roeters, wildritte en sterrekyk. Gaste sal ook met pragtige sonsopkomste en sonsondergange bederf word.

Gaste kan 'n piekniek of braai in die bos geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Dellville Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dellville Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91f1fcc56e65c65fc7a483fc484f775b88937d55ab22185544b5c0f19f71386fac0586dc837694a41ba07a33d83c2002c378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) Dellville Farm Carnarvon 8925 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.963034360321 22.112094082573
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za