Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dellville Country House & Cottages

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 21 resensies vir Dellville Country House & Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jesse C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse C
Enkelreisiger

Rustig.

Baie lekker gebly. Netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R
Gesin met tieners

Mooi en netjiese eenheid.

Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Claudia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A nice place, but not suitable for everyone.

Everything worked well. The gate was open, and the manager was expecting us. He gave us the code for the WiFi, but the house's WiFi was not online. We had to contact the landlord to get the WiFi restarted. The guest room was lovely and very large, well-equipped, and had a very comfy bed. We slept wonderfully. The pictures do not do it justice. There was tea and milk in the fridge. Still, I find the price a bit high, given the fact that it is self-catering. The access road is extremely bumpy, and the farm is right next to a little township, which made me feel a little uneasy. Also, in front of our cottage, there was a building site which destroyed the view. Pity!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen ontvangs. Wag vir 'n uur om plek oopgesluit te kry. Moes daarna rond bel om WiFi-kode te kry.

Area waar gaste moet parkeer is slordig. Ek kan foto's stuur. Pad na Bellville amper onbegaanbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en professioneel.

Dankie vir die vriendelike ontvangs. Die eenheid is netjies, skoon en alles wat ons verwag het en soos geadverteer. Ons sal definitief weer kom kuier en van julle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alana V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana V
Enkelreisiger

Professioneel, stil en rustig. Ek het dit baie geniet.

Die kamers was beeldskoon, baie mooi en netjies. Dit was skoon en hemels, veral die beddens. Kombuis geriewe net so netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag in gerief.

Ons het heerlik oornag by Dellville. Die eenheid was netjies en skoon met lugversorging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel asof ons in ons eie huis was.

Die plek is gedoen deur iemand wat wil hê hul gaste moet tuis voel, alles is so beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was cosy and nice. Beautiful place to stay in. All the amenities worked well. A lovely place to stay.

The place was beautiful, we loved the outside area and the animals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lianda C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lianda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel is heel luuks ingerig, maar gaste geniet geen privaatheid buite nie aangesien hulle die patio deel met die gaste langsaan. Gaste in 'n woonstel wat net deur 'n pad van die ander geskei word, was baie lawaaierig en ongelukkig moes mens teen wil en dank na hulle gesprekke luister.

Ons het kos bestel wat as "regte Karoo-kos" voorgehou is, maar waarvoor ons glad nie kans gesien het nie en dus onaangeraak moes laat. Die bord kos het uit 'n groot uitgedroogde hoenderbors met vel bestaan asook opgekookte bevrore ertjies, kapokaartappel en rys. Die ete het R180 per gas beloop. Ons moes dorp toe ry om Karoo-kos by die hotel se restaurant te gaan eet en het dus R300 verloor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dellville Country House & Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis daarvan en sal aandag gee.

Mooi dag.

Dellville Country House & Cottages
Herman R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R
Saam met vriende

Verskuilde edelsteen.

Absoluut uitstekend baie Dankie Taléne. Jacques die plaas bestuurder het uit sy pad uit gegaan om ons rivier toe te vat om te braai. Ook die plaaswerkers was vriendelik en gesorg vir hout elke aand. Kothuis was skoon, netjies en luuks. Ons sal Dellville country house beslis aanbeveel 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dellville Country House & Cottages se terugvoer

Baie, baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Groete
Dellville Span

Dellville Country House & Cottages
Wiehahn J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiehahn J
Gesin met klein kinders

Gemaklike luuksheid.

Ons het vreeslik lekker gebly en Talene het sekergemaak dat alles reg is. Ons het baie lekker gebly in luuksheid en sal enige tyd Dellville aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dellville Country House & Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese terugvoering, ons waardeer dit opreg.

Groete
Dellville Span

Dellville Country House & Cottages
Magdaleen S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdaleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ruim woonstel met al die nodige geriewe.

Dit was heerlik om op die plaas in die veld te kon stap. Pragtigste sonsondergang vanaf die lekker ruim stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dellville Country House & Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering ons waardeer dit opreg.

Dellville Country House & Cottages
Brian R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian R
Enkelreisiger

Stopped in Carnarvon on the way to CT via the Namaqualand daisies.

The reason I stayed at Delville House was that I was intrigued by the architecture of the house, clearly influenced by Frank Loyd Wright. Disappointingly, the house was closed and the cottage not linked to the house. The owners could take advantage of this unusual asset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delmé H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delmé H
Gesin met tieners

Vriendelik, deeglik, skoon, welkom, ontspannend.

'n Rustige atmosfeer en vars lug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was puik!

Die enigste negatief was dat die linne nie gestryk was nie. Bestuurder was nie bewus daarvan nie en het onderneem om dit met die personeel op te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dellville Country House & Cottages se terugvoer

Hi Suzanne,

Baie dankie vir die goeie terugvoering.

Ons span vra weereens onverskoning oor die linne. Ons probeer altyd seker maak dat alles 110% is en somtyds glip daar 'n foutjie deur. Ons hoop om jul gou weer te ontvang.

Groete,
Dellville span.

Dellville Country House & Cottages
Vicky L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky L
Saam met vriende

Dit het soos huis gevoel.

Baie goed toegeruste blyplek. 'n Groot bonus was dat ons op die plaas ver kon uitry om wild en die mooi sonsondergang/hemelruim te geniet. Taléne en Jacques was altwee gasvry en vriendelik. Ons is soos vriende behandel en daar was alles wat ons nodig gehad het. Dit is my definisie van wegbreek. Baie dankie Dellville en staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dellville Country House & Cottages se terugvoer

Hallo Vicky
Dit was 'n groot voorreg om julle by ons te hê. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Dellville span

Dellville Country House & Cottages
Gert P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker - ruim akkommodasie en baie netjies.

Die grondpad wat deur die veld kronkel is wat die akkomodasie anders maak - het dit geniet om die Karooveld van naderby te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandre S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre S
Gesin met klein kinders

Baie mooi en netjies!

Ons het heerlik gebly, dis so mooi en netjies. Sal def weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mm O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mm O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, vriendelik.

Ruim kamer, heerlike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was skoon, aangename personeel en alles het vlot verloop.

Rustige omgewing en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dellville Country House & Cottages se terugvoer

Dear Mr van Biljon and Friends
Thank you for your review.
It was only a pleasure having you here.
Please keep safe en we do hope to see you again.
Warm regards from Carnarvon.
Lynda

Dellville Country House & Cottages
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dellville Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91f1fcc56e65c65fc7a483fc484f775b88937d55ab22185544b5c0f19f71386fac0586dc837694a41ba07a33d83c2002c378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Dellville Farm Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.963034360321 22.112094082573