Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Delmarei Privaat Boskamp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Delmarei Privaat Boskamp
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Paula B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het in Kameeldoring tuis gegaan - baie mooi huisie - skoon en netjies.

Baie rustige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrinette M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier en ontspan by Haak-en-Steek.

Ons het die akkommodasie by Haak-en-Steek gebruik. Dit is 'n knus en gerieflike verblyf om weg te breek van die stad. Daar is geen stadsgeluide of stadsligte nie - slegs die natuurlike omgewing, rustigheid, en vars lug. Daar is rooibokke, blouwildebeeste, en blesbokke wat rondloop en maklik besigtig kan word deur 'n entjie te gaan stap. Dit is 2 km van die naaste hek van die Dinokeng Reservaat. Die verblyf het sonpanele en 'n gasgeyser wat heerlik warm water gehad het. Kommunikasie was uitstekend. Gaste word voorsien van die nodige inligting oor aktiwiteite in die omgewing, asook die naaste kruidenierswarewinkels en restaurante. Sy het ons persoonlik ontvang met aankoms en baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B
Gesin met tieners

Heerlike paasnaweek in die bos.

Ons het heerlik gebly, dankie Melanie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rinda K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinda K

'n Wonderlike bosveld-wegbreek.

Ons het heerlik gebly! Die huisies is skoon, netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Ons het lekker gestap en lekker gerus. Die rustige bosveld-stilte is 'n lafenis vir die siel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Gesin met tieners

Stukkie hemel op aarde!

Wat 'n ongelooflike heerlike 2de kuiertydjie by Delmarei Privaat Boskamp. Die Kameeldoring houthuisie is pragtig netjies en silwerskoon. Die luukse linne en goeie nagrus is 'n groot bederf. Ons kon heeltemal ontspan en elke oomblik van die natuurskoon en vars lug waardeer. 'n Perfekte gasvrou het ons weereens soos eregaste laat voel. Haar ongelooflike passie vir wat sy doen en liefde vir Delmarei is so spesiaal. Ons sien uit om binnekort weer te kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus inni bos.

Baie vriendelik ontvang. Alles wat nodig is. Lekker rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, salig en lekker.

Dit was 'n wonderlike en rustige twee dae by Delmarei Privaat Boskamp. Presies die rus wat ons nodig gehad het! Melanie het soveel moeite gedoen met die ontvangs en ook toe daar ingereen het by die huisie (weens vensters wat ons oop gelos het), het sy vinnig gespring om plan te maak met nuwe beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met vriende

Uitstekend!

Baie lekker gebly, dankie en dankie vir al die moeite, Melanie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en gemaklik.

Dit was sonder twyfel een van die rustigste en boonop mooi plekke waar ons al gebly het. Die diens was fantasties en die dame was so vriendelik en hulpvaardig. Die blyplek was silwerskoon en so mooi. Dis eenvoudig en tog steeds elegant met alles wat ons nodig gehad het om die week daar te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfort and tranquillity in the heart of the bush. Affordable & near the Big 5.

Our stay was super peaceful in the heart of nature. The host was the perfect host, going the extra mile to ensure we were cool and comfortable. Nothing was too much trouble. The cottage is well equipped, spacious and tranquil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, natuurskoon en voedsel vir die siel.

Heerlik gekuier en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

It was absolutely brilliant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

Wow! Baie lekker gebly en gerus.

Toegang na Delmarei is maklik bekombaar vanaf Molotto-pad en direk van hoofgrondpad. Die gasvryheid van die gasvrou was uitstekend, baie behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons welverdiende rus te verseker. Kan lekker rond stap en fietsry. Gedink die solarkrag kan 'n uitdaging wees, maar glad nie die geval nie en werk effektief. Alles van buite tot binne was netjies en skoon met die nodigste van alles. Word verskaf met inligting van naaste winkels en plekke met afstande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stohrm B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stohrm B
Gesin met klein kinders

Comfortable, relaxing stay.

We didn't spend much time in the house because there was a lot of things to do around in the area. The host was so accommodating and went far beyond to assist us. The beds were really comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bapsi K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bapsi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Heerlik gebly in die pragtige en netjiese eenheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetita V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laetita V

Was n rustige kuier met lieflike natuur om die huis. Nie te ver van die ingang.

Baie rustig, skoon en netjies. Nie te ver van die ingang van Dinokeng. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Baie dankie, Melanie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik P
Saam met vriende

Rus vir die siel.

Pragtige chalet met 2 slaapkamers. So skoon en mooi en lekker gewees om hier te bly vir 'n paar dae. Pragtige omgewing, rustig en stil. Definitief 'n aanbeveling as jy bietjie wil wegbreek van die stadslewe af. Die omliggende plaas waarop die eiendom geleë is, is ook pragtig en ons het selfs 'n bietjie gaan rondstap en blouwildebeeste, sebras en 'n groot reeks bokke gesien. Werklik 'n pragtige plaas en area. Hoogs aanbeveel. Notas: Die eienaars het 'n klein "off-grid" battery en sonpaneelstelsel wat die ligte, kragproppe en 'n klein yskas kan voer met energie. Die battery se kapasiteit is nie groot nie, so die battery kan vinnig pap word, veral as dit bewolk is. Daar is bietjie baie downlighters in die eenheid geïnstalleer, en sodoende baie battery-energie gebruik. Hou dit in gedagte vir aande. Ek sou voorstel dat jy 'n "power bank" met 'n sonpaneel vir jouself saambring om net die eenheid se stelsel te help. Daar is wifi-sein beskikbaar, maar onthou jy is in die bos, so die sein is maar swak. Ek stel voor jy sit die "devices" af vir jou kuier hier en geniet die 1000de voëls rondom jou en die rus en stilte van die Dinokeng reservaat. Hulle het selfs 'n "shed" op die perseel, waar jy ekstra hout kan aanskaf vir 'n baie bekostigbare fooi, en dis baie gemaklik. Daar is winkels binne 'n 12 km-radius van die kamp, so as jy iets vergeet het sal jy baie van dit dalk by die "local" OK Bazaars supermark kan kry. Dus is daar geen rede om nie dadelik nou te bespreek en Delmarei Privaat Boskamp te besoek nie. Die mense is super hulpvaardig en vriendelik. Ek beveel Delmarei hoogs aan vir enige klein gesinne en/of groepe vriende vir 'n welkom wegbreek van die stadslewe af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer

Beste Hendrik, baie dankie vir jou pragtige en insiggewende resensie, ek waardeer dit opreg! Ons is baie opgewonde om almal in kennis te stel dat ons addisionele sonpanele kon bysit en 'n nuwe slim inverter kon byvoeg tot die sonstelsel! Ek glo en weet sommer dat dit al die klein probleme sal oplos en meer as genoeg krag sal voorsien vir ons gaste se behoeftes! Ons stel julle gerief en ontspanning eerste! Vriendelik groete, Melanie

Delmarei Privaat Boskamp
Marelize J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Rustigheid van self! So lekker ontspan en sal beslis weer terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bos wegbreek.

Ons het heerlik gekuier by hierdie klein juweel in die bos. Melanie het ons vriendelik verwelkom en gehelp as ons iets benodig het. Het verskeie wild en voëls gesien en snags die jakkalse en selfs 'n hyena gehoor. Daar is nie krag nie, maar die solar stelsel sorg vir lig, water ens. Die enigste ding wat dalk kan pla, is as die batterye soggens vroeg begin herlaai, kom die waaier aan wat bietjie steurend kan wees as jy wil laat slaap. Verder was dit fantasties. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

The host is amazing, she really made us feel welcome. The atmosphere is relaxed and the accommodation was clean and comfortable. The kitchen had everything we needed. I would go back when possible. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker Bosveld atmosfeer.

Die plekkie is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Met aankoms het die gasvrou ons vriendelik verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie warm, maar baie rustig.

Die plekkie is baie goed toegerus en 'n konsepbewys dat mens baie met solar en gas kan doen. Puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielerus!

Ons het vreeslik lekker gebly. Huisie is goed ingerig en baie netjies en skoon. Baie vriendelike ontvangs. Presies wat ons nodig gehad het. Volgende keer bly ons langer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielskoonmaak in die natuur!

Ons is hartlik verwelkom en die plekkie was super skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar wil bespreek aangesien die naweek te kort is en dit ook naby die huis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette A
Enkelreisiger

Heerlik stil in die natuur en veilige omgewing.

Wat 'n aangename plekkie om net weg te breek van die stad se rumoer. Heerlike stil atmosfeer, in die natuur, met die wilde diere om jou. Ook gerieflik naby aan Dinokeng natuurreservaat. Ek het heerlik gerus. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Could not have been happier. Perfect for a couple getaway.

It was absolutely incredible. The little house was perfect for a couple getaway. Could not have been happier. The bed was comfortable and clean. The shower was spacious and had plenty of hot and cold water. The kitchen was well equipped (if you don't mind not having a microwave). The little stove top was sufficient. Sitting outside on the stoep, eating every meal was amazing. Listening to all the different bird calls and game come past. You never had to worry about the electricity being off, as there is solar power. Meaning, the fridge was always cold and the light was always on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Melanie het ons vriendelik ontvang. Die plek is pragtig en alles was reg!

Heerlik rustig en stil!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig. Kan lekker ontspan.

Was baie privaat en stil in die natuur met baie voëls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig omring deur die natuur.

Was sommer met ons aankoms verwelkom by die hek deur Melanie. Die huisie is smaakvol en gemaklik. Het elke middag die verskillende bokke sien wei in ons agterplaas. Sien uit om te sien wat hulle met die ander eenhede doen. Staproetes was aangenaam en ons het ook heelwat wild gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan.

Die verblyf was baie netjies en alles wat mens benodig was beskikbaar. Melanie laat mens vooraf weet wat om saam te bring, soos braaihout en ys. Mens kan heerlik in die natuur gaan stap en daar is baie dinge in die omgewing om te doen. Ons sal beslis weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariet P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Baie dankie, Melanie, vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Hierdie is 'n juweel van 'n plek in die middel van die bos. Privaat, pragtig netjies en goed toegerus. (Die stort se druk is AMAZING!) Om in die oggend en laatmiddag te gaan stap en die verskillende bokke en blouwildebeeste te sien, was 'n hoogtepunt. Van begin tot einde 'n wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darelle G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek om net af te saal en te rus.

By Delmarei is daar geen eksterne aktiwiteite om te doen nie. Die huisie is heel gerieflik vir twee mense met die basiese toebehore vir 'n selfsorg eenheid. Die plekkie kan aanbeveel word vir 'n paar dae se rus uit die besige stadslewe. Die winkels en ander plekke in die groter Dinokeng-gebied is 8 kilometer en verder, so jy moet alles saambring om vir 'n paar dae te kan ontspan. Die gasvryheid was goed en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franz M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franz M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig gerus die naweek.

Geen loadshedding nie met die sonpanele en inverter. Gas geyser en gasstoof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer

Beste Franz, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het lekker gekuier! Dit was heerlik om julle te verwelkom. Vriendelike groete, Melanie

Delmarei Privaat Boskamp
Eduard D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat cottage on farm.

All you need to relax and visit the nearby Dinokeng reserve. Fully equipped kitchen for 2 persons. Just waiting for the dam to be filled with sufficient water, which will attract more bird life and animals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer

Dear Eduard, thank you so much for your review and kind words! We are so happy to hear that you enjoyed your time at Delmarei Private Bushcamp! We are looking forward to seeing you again! O yes, we also can't wait for the dam to be full! Kind Regards Melanie

Delmarei Privaat Boskamp
Irene M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful. Neat. Friendly atmosphere.

Thank you for a wonderful stay Melanie. What a beautiful, neat gem of a place. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer

Dear Irene, thank you so much for your beautiful review and all the compliments! We are so happy to hear that you enjoyed your time at Delmarei Private Bushcamp! We are looking forward to seeing you again! Kind Regards Melanie

Delmarei Privaat Boskamp
Camilla H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camilla H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, privaat. Baie skoon en netjies.

Heerlik gekuier, net 'n halfuur buite Pretoria, maar dit het gevoel of ons diep in die bosveld was. Kon snags leeus hoor brul, asook die roep van hyenas. Dinokeng is net so 15 minute se ry vanaf Delmarei. Daar is 'n mooi wandelpad op die plaas. Melanie is beslis 'n gasvrou duisend en doen haar bes om jou gemak te verseker. Die huisie is baie mooi skoon, met goeie gehalte beddegoed en eetgerei. Die plekkie sal ons beslis vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer

Liefste Camilla, baie dankie vir jou pragtige woorde en komplimente. Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly julle so lekker gekuier. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Vriendelike groete, Melanie

Delmarei Privaat Boskamp
Ronel H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Wat 'n heerlike wegbreekplek net buite Pretoria.

Baie skoon, netjiese en goed toegeruste huisie, met alles wat jy nodig sou hê! Die natuur is pragtig, het bokke gesien en blouwildebeeste en baie voëls. Voetslaan paaie is 'n moet. Sal hulle hoogs aanbeveel en sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer

Liewe Ronel, baie dankie vir jou pragtige woorde en vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly julle so lekker gekuier. Dit was heerlik om julle te verwelkom en sien klaar uit om julle te ontvang.
Vriendelike groete, Melanie

Delmarei Privaat Boskamp
Kirsten R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect weekend getaway!

Both the cottage and the farm are absolutely stunning, and we had a wonderful time. The cottage is beautifully decorated, well-equipped, and very clean and well-maintained. The walking and cycling routes are lovely. A special thank you to Melanie for being so welcoming and accommodating, she was the perfect hostess. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer

Dear Kirsten, thank you so much for your beautiful review and all the compliments! We are so happy to hear that you enjoyed your time at Delmarei Private Bushcamp! We are looking forward to seeing you again! Kind Regards Melanie

Delmarei Privaat Boskamp
Siegfried L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siegfried L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielskos lekker kuier.

Kyk dit was 'n heerlike week van wegbreek en wegraak. Rustig en stil weg van die gewoel en tog alles wat jy nodig het redelik naby. Melanie en haar man het moeite gedoen om ons welkom te maak sonder om dit as moeite te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer

Liewe Siegfried, baie dankie vir jou mooi woorde en vir die resensie. Ons is baie bly julle het so lekker gekuier! Dit was heerlik om julle te verwelkom. Vriendelike groete, Melanie

Delmarei Privaat Boskamp
Mariette V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en ontspanning.

Het heerlik gerus, net die regte plek om af te skakel en een te word met natuur. Paddakoor in die aand was iets besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer

Liewe Mariette, baie dankie vir jou mooi woorde en vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly julle so lekker gekuier. Dit was heerlik om julle te verwelkom en sien klaar uit om julle te ontvang. Vriendelike groete, Melanie

Delmarei Privaat Boskamp
Sulize B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely phenomenal.

The hostess was extremely accommodating and friendly. She assisted us with all our requests with a smile. The chalet was private and so well equipped. The environment is very calm and relaxed. Absolutely loved staying at Delmarei. Definitely feel refreshed after our weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer

Dear Sulize, thank you so much for your beautiful words and compliments. I really appreciate it! It was nice meeting you guys. Hope to see you soon. Kind regards, Melanie.

Delmarei Privaat Boskamp
Sanet B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bederf boshuisie.

Wat 'n ongelooflike heerlike bederftydjie by Delmarei Privaat Boskamp. Die huisie is pragtig netjies en silwerskoon. Die luukse linne en handdoeke is 'n groot bederf. Ons het heerlik ontspan en elke oomblik van die natuurskoon en sterreprag waardeer. Melanie is 'n perfekte gasvrou en het ons soos eregaste laat voel. Sy het 'n ongelooflike passie vir wat sy doen. Ons sien uit om gou-gou weer te kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer

Liewe Sanet, baie dankie vir jou pragtige woorde en komplimente! Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Was heerlik om julle te ontmoet. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Melanie

Delmarei Privaat Boskamp
S.b. C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S.b. C

'n Klein juweel van 'n plek vir 'n onvergeetlike wegbreek.

Ons het 'n onvergeetlike naweekwegbreek gehad. Uitstekende diens en vriendelikheid van Melanie gekry. 'n Klein juweel van 'n plekkie in die bosveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer

Liewe S.B,

Baie dankie vir jou resensie en pragtige komplimente. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons is baie bly julle het so lekker gebly! Vriendelikke groete, Melanie

Delmarei Privaat Boskamp
Dan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unwind.

Quality customer service. Comfortable and well equipped rooms. Clean and tidy environment, but worthy of the time out on the busy town life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer

Good day Dan, thank you so much for your kind words and review. It was a great pleasure having you with us and to meet you. Hope to see you soon. Kind regards. Melanie

Delmarei Privaat Boskamp
Kyla V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bosvakansie.

Woorde kan nie beskryf hoe heerlik ons vakansie hier gehou het nie. Die huisie het alles wat mens nodig het, dis pragtig, netjies en baie rustig. Melanie was baie vriendelik en gasvry. Ons sal beslis weer hier kom vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer

Liewe Kyla, baie dankie vir jou pragtige woorde en vir die resensie! Ons waardeer dit opreg! Ons is baie bly julle so lekker gekuier! Dit was heerlik om julle te verwelkom en sien klaar uit om julle te ontvang! Vriendelike groete, Melanie

Delmarei Privaat Boskamp
Chantel S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, amazing.

Dankie aan Melanie vir haar vriendelikheid en gasvryheid. Die eenheid is ten volle toegerus met die nodige. Foto's justify nie die plekkie nie. Dit is prentjiemooi en die rustigheid is amazing. Sal dit definitief 200 keer aanbeveel. Hulle sal ons definitief in die toekoms weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer

Liewe Chantel, baie dankie vir jou pragtige woorde en resensie! Ons waardeer dit uit ons harte uit! Dit was heerlik om julle by ons te verwelkom! Baie dankie vir die netjiese kondisie waarin julle die eenheid vir ons gelos het! Sien sommer klaar uit om julle weer te ontvang! Vriendelike groete, Melanie.

Delmarei Privaat Boskamp
Channe S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Channe S
Enkelreisiger

Heerlike vakansie.

Ek het 'n heerlike wegbreek gehad by Delmarei. Melanie was beskikbaar en het spoedig op enige versoeke gereageer. Sy is 'n baie goeie gasvrou. Die plaas is baie mooi en dis lekker om 'n stappie te vat in die bos tussen die wild. Die afstand van Dinokeng Reserve is baie naby en het dit maklik gemaak om daguitstappies daar te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer

Liewe Channe, dit was heerlik om jou te ontvang. Baie dankie vir al jou mooi woorde en vir die resensie. Ek is baie bly om te hoor jy het dit hier by ons geniet. Hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike groete, Melanie.

Delmarei Privaat Boskamp
Veronique V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Dit was 'n baie rustige omgewing om in te bly en die huisie was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer

Baie dankie liewe Veronique vir jou mooi woorde en resensie. Dit was heerlik om julle by ons te verwelkom en te weet dat julle so lekker gekuier het. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Melanie.

Delmarei Privaat Boskamp
Vanaf R650
R650 R433
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R433
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R433
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Kloppersbos 29, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6e178a466be1d28897277ba4818d3544faac59fd1bde51efe51d8097b6211efed8a3ead99c209dc2c05e599c71f9a300b8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R433 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 R628 29 Kloppersbos 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.454089087663 28.412193965486
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem