Delmarei Privaat Boskamp
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Paula B - Apr 2024
Algehele gradering
Het in Kameeldoring tuis gegaan - baie mooi huisie - skoon en netjies.
Adrinette M - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en ontspan by Haak-en-Steek.
Lees meerEileen B - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike paasnaweek in die bos.
Rinda K - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Wonderlike bosveld-wegbreek.
Sanet B - Mrt 2024
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde!
Lees meerJan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gerus inni bos.
Chrisna P - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, salig en lekker.
Hannes V - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Marius L - Mrt 2024
Algehele gradering
Asemrowend en gemaklik.
Irene M - Feb 2024
Algehele gradering
Comfort and tranquillity in the heart of the bush. Affordable & near the Big 5.
Monica D - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, natuurskoon en voedsel vir die siel.
John D - Jan 2024
Algehele gradering
Very relaxing.
Riaan V - Jan 2024
Algehele gradering
Wow! Baie lekker gebly en gerus.
Lees meerStohrm B - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable, relaxing stay.
Bapsi K - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Laetita V - Jan 2024
Algehele gradering
Was n rustige kuier met lieflike natuur om die huis. Nie te ver van die ingang.
Hendrik P - Des 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Lees meerDelmarei Privaat Boskamp se terugvoer
Beste Hendrik, baie dankie vir jou pragtige en insiggewende resensie, ek waardeer dit opreg! Ons is baie opgewonde om almal in kennis te stel dat ons addisionele sonpanele kon bysit en 'n nuwe slim inverter kon byvoeg tot die sonstelsel! Ek glo en weet sommer dat dit al die klein probleme sal oplos en meer as genoeg krag sal voorsien vir ons gaste se behoeftes! Ons stel julle gerief en ontspanning eerste! Vriendelik groete, Melanie
Marelize J - Des 2023
Algehele gradering
Lekke!
Andre V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike bos wegbreek.
Lees meerDebbie V - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
Elna B - Des 2023
Algehele gradering
Lekker Bosveld atmosfeer.
Daleen B - Nov 2023
Algehele gradering
Bietjie warm, maar baie rustig.
Sonja B - Nov 2023
Algehele gradering
Sielerus!
Anton S - Nov 2023
Algehele gradering
Sielskoonmaak in die natuur!
Annette A - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik stil in die natuur en veilige omgewing.
Michael H - Nov 2023
Algehele gradering
Could not have been happier. Perfect for a couple getaway.
Lees meerElsa N - Nov 2023
Algehele gradering
Melanie het ons vriendelik ontvang. Die plek is pragtig en alles was reg!
Hettie G - Okt 2023
Algehele gradering
Stil en rustig. Kan lekker ontspan.
Rina R - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig omring deur die natuur.
Bernard V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Mariet P - Okt 2023
Algehele gradering
Rus en vrede.
Darelle G - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek om net af te saal en te rus.
Lees meerFranz M - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig gerus die naweek.
Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer
Beste Franz, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het lekker gekuier! Dit was heerlik om julle te verwelkom. Vriendelike groete, Melanie
Eduard D - Sep 2023
Algehele gradering
Neat cottage on farm.
Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer
Dear Eduard, thank you so much for your review and kind words! We are so happy to hear that you enjoyed your time at Delmarei Private Bushcamp! We are looking forward to seeing you again! O yes, we also can't wait for the dam to be full! Kind Regards Melanie
Irene M - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful. Neat. Friendly atmosphere.
Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer
Dear Irene, thank you so much for your beautiful review and all the compliments! We are so happy to hear that you enjoyed your time at Delmarei Private Bushcamp! We are looking forward to seeing you again! Kind Regards Melanie
Camilla H - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig, privaat. Baie skoon en netjies.
Lees meerDelmarei Privaat Boskamp se terugvoer
Liefste Camilla, baie dankie vir jou pragtige woorde en komplimente. Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly julle so lekker gekuier. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Vriendelike groete, Melanie
Ronel H - Aug 2023
Algehele gradering
Wow! Wat 'n heerlike wegbreekplek net buite Pretoria.
Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer
Liewe Ronel, baie dankie vir jou pragtige woorde en vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly julle so lekker gekuier. Dit was heerlik om julle te verwelkom en sien klaar uit om julle te ontvang.
Vriendelike groete, Melanie
Kirsten R - Jul 2023
Algehele gradering
The perfect weekend getaway!
Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer
Dear Kirsten, thank you so much for your beautiful review and all the compliments! We are so happy to hear that you enjoyed your time at Delmarei Private Bushcamp! We are looking forward to seeing you again! Kind Regards Melanie
Siegfried L - Jul 2023
Algehele gradering
Sielskos lekker kuier.
Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer
Liewe Siegfried, baie dankie vir jou mooi woorde en vir die resensie. Ons is baie bly julle het so lekker gekuier! Dit was heerlik om julle te verwelkom. Vriendelike groete, Melanie
Mariette V - Jun 2023
Algehele gradering
Rus en ontspanning.
Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer
Liewe Mariette, baie dankie vir jou mooi woorde en vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly julle so lekker gekuier. Dit was heerlik om julle te verwelkom en sien klaar uit om julle te ontvang. Vriendelike groete, Melanie
Sulize B - Jun 2023
Algehele gradering
Absolutely phenomenal.
Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer
Dear Sulize, thank you so much for your beautiful words and compliments. I really appreciate it! It was nice meeting you guys. Hope to see you soon. Kind regards, Melanie.
Sanet B - Jun 2023
Algehele gradering
Bederf boshuisie.
Lees meerDelmarei Privaat Boskamp se terugvoer
Liewe Sanet, baie dankie vir jou pragtige woorde en komplimente! Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Was heerlik om julle te ontmoet. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Melanie
S.b. C - Jun 2023
Algehele gradering
'n Klein juweel van 'n plek vir 'n onvergeetlike wegbreek.
Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer
Liewe S.B,
Baie dankie vir jou resensie en pragtige komplimente. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons is baie bly julle het so lekker gebly! Vriendelikke groete, Melanie
Dan M - Apr 2023
Algehele gradering
Unwind.
Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer
Good day Dan, thank you so much for your kind words and review. It was a great pleasure having you with us and to meet you. Hope to see you soon. Kind regards. Melanie
Kyla V - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike bosvakansie.
Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer
Liewe Kyla, baie dankie vir jou pragtige woorde en vir die resensie! Ons waardeer dit opreg! Ons is baie bly julle so lekker gekuier! Dit was heerlik om julle te verwelkom en sien klaar uit om julle te ontvang! Vriendelike groete, Melanie
Chantel S - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome, amazing.
Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer
Liewe Chantel, baie dankie vir jou pragtige woorde en resensie! Ons waardeer dit uit ons harte uit! Dit was heerlik om julle by ons te verwelkom! Baie dankie vir die netjiese kondisie waarin julle die eenheid vir ons gelos het! Sien sommer klaar uit om julle weer te ontvang! Vriendelike groete, Melanie.
Channe S - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike vakansie.
Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer
Liewe Channe, dit was heerlik om jou te ontvang. Baie dankie vir al jou mooi woorde en vir die resensie. Ek is baie bly om te hoor jy het dit hier by ons geniet. Hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike groete, Melanie.
Veronique V - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Delmarei Privaat Boskamp se terugvoer
Baie dankie liewe Veronique vir jou mooi woorde en resensie. Dit was heerlik om julle by ons te verwelkom en te weet dat julle so lekker gekuier het. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Melanie.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R628, Kloppersbos 29, Pretoria, 0001, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom