- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DeMistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
DeMist Cottage - Old Pollie is weggesteek in 'n lowerryke tuin op 'n sitrusplaas in die Gamtoosriviervallei noord van Patensie, net 'n klein entjie se ry vanaf die Baviaanskloof Wildernisgebied se oostelike ingang. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na oornagplek of natuurliefhebbers wat op daguitstappies na die Baviaanskloof wil gaan.
DeMist Cottage - Old Pollie selfs is baie rustig en staan teen die sitrusboorde met salige uitsigte oor die omliggende heuwels.
Buiten die Baviaanskloof is daar verskeie doendinge in Patensie. Gaste kan rustig tussen die boorde wandel langs die rivier wat deur die plaas loop. Daar is ook 'n paadjie langs die besproeingskanaal in die heuwels. Die vallei het sy skoonheid te dankie aan die kanaal.
Verblyf:
Die kothuis bied privaatheid en veilige parkeerplek, en dit is net 'n klein entjie se ry vanaf die hoofpad.
Die kothuis het slaapplek vir 3 gaste so dit is ideaal vir paartjies of gesinnetjies. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak, en toilet.
Die sitkamer het meer as genoeg sitplek en dit is deel van die oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en alles anders wat jy nodig het.
Gaste kan ook heerlik ontspan op die stoep met sy uitsig oor die tuin en in die privaat lapa met sy braaiplek.
Slaapplek
’n Bespreking by DeMist Cottage - Old Pollie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- DeMistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Gaste dink DeMist Cottage - Old Pollie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Patensie Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DeMistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom