Dennesig Kothuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R875 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Dennesig bied gehalte-oornagverblyf in n privaat kothuis op die eienaar se perseel. Dit is naby die Ceres Hospitaal en verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in 'n losstaande kothuis met slaapplek vir 3 volwassenes. Die slaapkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed, spieëlkas en lessenaar. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Let dat die verblyf geskik is vir basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is nie 'n gas- of tweeplaatstoof nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Dennesig Kothuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Surine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 66
Jaar gelys 5
Ligging
- Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Dennesig Kothuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom