Deon se woonstel
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Wynand K - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige stil omgewing en baie netjiese eenheid.
Juanita H - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike oornag-akkommodasie.
Christo B - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Dirk G - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Maartin G - Feb 2023
Algehele gradering
Het slegs 'n oorslaapplekkie gesoek om te oornag.
Deon se woonstel se terugvoer
Hallo Maartin
Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer en sien uit daarna om jou miskien weer te ontvang indien jy weer Kaap toe kom.
Lekker dag,
Deon
Ronel L - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Netjies. Skoon. Modern.
Fernando C - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation, gracious host.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-rylaan 49, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom