Desert Rose G7
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 24
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Theo G - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige roos in die woestyn, ja.
Desert Rose G7 se terugvoer
Baie dankie dat jy jou ervaring met ons deel, ons waardeer jou terugvoering en is verheug om te weet dat julle dit terdeë geniet het. Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te kan verwelkom.
Groete, Charmaine
Myrna V - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastic position, very helpful staff. Brilliant being right on the beach! Definitely would recommend.
Desert Rose G7 se terugvoer
Thank you, Myrna van Pletsen,
We're really grateful and appreciate you taking the time to share your rating with us.
We hope to see you again soon!
Best regards,
Charmaine
Alex S - Apr 2022
Algehele gradering
Netjiese, ingerigte verblyf, met lieflike uitsig.
Desert Rose G7 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Op ons beskrywing van die eiendom spesifiseer ons dit duidelik dat ons geen handoeke of kombuis vadoeke voorsien nie. Ons het agtergekom dat die huurders dit as vloerlappe ook gebruik en baie gesukkel om dit weer skoon te kry. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriedelike groete
Carin
Edna K - Mrt 2022
Algehele gradering
Marietta is fantasties en laat mens altyd baie welkom voel. Sy gaan uit haar pad om gaste te help en akkommodeer.
Riana V - Okt 2021
Algehele gradering
Die see op jou voorstoep.
Janet M - Jan 2019
Algehele gradering
Awesome.
Desert Rose G7 se terugvoer
Thank you for the great feedback Janet. Hope to see you soon.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elfstraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom