Napier Akkommodasie by DeSkaap | LekkeSlaap
+55

DeSkaap

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandfonteinplaas R316, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

DeSkaap is 'n skaap- en tamatieplaas net 4 km buite Napier in die Overberg. Ons bied die ideale verblyf vir gesinne met vermaak en opvoedkundige doendinge vir die jongspan.

Verblyf bestaan uit 3 eenslaapkamerkothuise, elk met 'n enkel- of dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 1 tweeslaapkamerhuis met 'n gedeelde badkamer, 1 drieslaapkamerhuis met 'n en suite-badkamer wat oor 'n bad en 'n stort beskik, en daar is ook 'n bykomende badkamer met 'n stort.

Die boma-braai is omhein en het 'n ingeboude kroeg en 'n skilderagtige uitsig. Dit is geskik vir 30 persone of meer. DeSkaap het ook 'n lokaal vir privaat funksies, troues, en korporatiewe wegbreke met plek vir 100 mense. Besoekers is welkom om die plaas te verken, saam met die eende in die plaasdam te swem, tamaties te pluk en die lammertjies te voer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir DeSkaap
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Sandfonteinplaas R316, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink DeSkaap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandfonteinplaas R316, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhMzg5ZjhkLTk3NDUtNDMyMS1hZWM3LWMzMWFjNmQ1OTBmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 Sandfontein Farm R316 Napier 7270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.454182479176 19.840825796127
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za