Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeSkaap

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir DeSkaap
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Benita M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M

Rustig en verwelkom.

Baie rustig en ons het welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome.

Batterye heeltemal herlaai en reg vir die "Ratrace" vir die volgende paar maande. Weet definitief waarheen ek sal gaan vir my volgende herlaai-sessie. Goed om te gebruik as 'n basiskamp om die omgewing te verken. Uiterse vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met vriende

'n Plek vir aande om te onthou.

Ons het DeSkaap gekies as oorslaapplek tydens 'n onlangse 5 dag-lange fietstoer deur die Overbergstreek. Dit was ons laaste aand en die perfekte plek om die week mee af te sluit. Die huise is gerieflik en goed ingerig. Die omgewing is wonderlik; doodstil, met wye uitsig oor die plaas, die dam, die skape wat kraal toe kom. Goed vir die siel. Die klantediens was flink en die enkele versoeke wat ons gehad het is dadelik uitgevoer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dallin J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dallin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Nice and peaceful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina H

Fantasties.

Freda baie dankie vir jou vriendelike verwelkoming. Ons was 'n groep van 12 grootmense en twee kleuters. Met ons aankoms het ons dadelik die warm verwelkoming aangevoel. Wat 'n pragtige uitsig en die rustigheid. Die huisies was absoluut fantasties en ja almal kan nie uitgepraat raak oor hoe lekker hul geslaap het nie (beddens fantasties). Die twee kleuters het hul omtrent self geniet en was die volgende oggend vroeg op om saam met die "oom" die skapies kos te gee. Ons as groep is net baie spyt dat ons net een aand oorgeslaap het maar volgende keer beslis 2 of meer aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel G
Gesin met tieners

Food for your soul.

Another visit to Freda and Chris and we felt like family returning. It is wonderful to come and stay here as it is peaceful and absolutely stunning, don't miss out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Monique M

Een van die bestes!

Ons was 'n groepie wat lekker naby mekaar kon bly, maar steeds ons eie privaatheid gehad het. Die huisies het alles wat ons nodig gehad het en baie meer. Pragtige grasperke. Ons kinders wou net langer bly! Freda was verskriklik aangenaam en ons gaan beslis binnekort weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jetske F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie van rus.

Goed ingerig op 'n pragtige plek. Freda is 'n puik gasvrou. Sy kan enige krisis uitsort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Rustige omgewing en gemaklike tuiste.

Gemaklike omgewing en baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien T
Gesin met klein kinders

Fantastiese omgewing en baie vriendelike gasvrou. Ons kom beslis weer!

Fantastiese omgewing en baie vriendelike gasvrou. Freda was baie behulpsaam en vriendelik. Die huis is ruim en die plaas pragtig. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Andre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Geen stortdeur. Toilet lek so baie water, moet skoene aantrek as jy toilet toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great!

Ons het dit baie mooi gevind en die stilte was wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met vriende

Vreeslik lekker en baie stil.

Was 'n lekker naweek gewees vir ons. Die braai-area is fantasties en die huisie het al die nodige breekgoed ook. Die enigste ding wat gepla het was die water, ek neem aan die druk in die pype was nie te great nie. Andersins geen probleme van ons kant af nie. Weereens baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jardus A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jardus A
Gesin met klein kinders

Beautiful views and peace and quiet.

Had a wonderful stay, would definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis O
Gesin met tieners

Wonderlikke wegbreekhuis

Ruim huis en baie gemaklik. Alles wat mens nodig kan hê in die huis is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en mooi omgewing met allerhande dieregeluide na sononder vanuit die dam.

Die verblyf is baie goed toegerus met alles wat nodig is en gerieflik. Die omgewing is rustig en stil met geen geraas wat irriteer behalwe diere geluide uit die dam wat soos musiek is. Kan die plek enige tyd aan beveel vir iemand wat stilte en rustigheid wil geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Orme J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orme J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, peaceful and a wonderful place to stay.

Surrounded by sheep, with a pair of Blue Cranes admiring the Egyptian Geese on the dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rauwen T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rauwen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking.

Dit is vir my die beste plek waar ek in 'n baie lang tyd was. Daai is 'n spesiale plaas. 11/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel G
Saam met vriende

Amazing place to relax.

What a gem. Friendly people, amazing views and a fantastic venue to stay at to get away from it all. Will definitely see us again, more than one would expect. I wish I could stay forever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelyne B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyne B

Peaceful farm stay in a spacious clean and airy cottage.

Very pleasant with ample living space for 6 persons. Long stoep and outside eating area to enjoy farm views and sounds. Close to Napier and Napier Mountain for hiking in the fynbos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariet J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariet J
Saam met vriende

Baie rustige plaas.

Verwarmers en/of kaggel sal definitief aanbeveel word vir die Kaapse Koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alewyn V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alewyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Die fasiliteit het alles wat benodig word om weg te kom van n besige wêreld. Ek kan dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E

Pragtige omgewing.

Ons het baie lekker gebly en die uitsig was vanuit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jayd C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayd C
Saam met vriende

Perfect place to get off the grid.

Clean, relaxing escape from the busy cities. The house was spacious and clean and had everything needed for our stay. The service was amazing and the owners were warm and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeSkaap se terugvoer

Hallo Jayd,

Thank you for your review. It was only a pleasure having you here.

All the best and hope to see you again.

DeSkaap
Suzaan R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzaan R

Stil en rustig

Die gasvroy was baie vriendelik en behulpsaam nog voor ons daar gekom het. Die plaasomgewing doen mens altyd goed en ons het baie lekker en gerieflik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Saam met vriende

Oornag verblyf tydens 'n motorfiets toer.

Oornag verblyf tydens 'n langnaweek wegbreek in die Overberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neeltje S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neeltje S
Saam met vriende

Ontspannend. Veilig.

Vriendelike ontvangs. Versekering dat ons net moet praat as ons enige iets benodig wat toe wel gebeur het, sonder moeite. Ontspanne, gasvrye atmosfeer. Heerlike ruimte, mooiste uitsig (ons het heel naweek reën gehad en Jan Frederik Huisie se pragtige uitsig en huisruimte het opgemaak) ons kon oral stap as ons kon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V
Saam met vriende

Die Kolgans-eenheid is lekker eenkant.

'n Mooi plaas hierdie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate G
Gesin met klein kinders

Relaxed farm atmosphere.

Neat family friendly accommodation just outside Napier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izabel L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izabel L
Gesin met tieners

Baie rustig, goeie ligging, nie ver van die dorp nie.

Die huisie was goed toegerus. Dit was baie rustig en stil. Alhoewel dit op 'n plaas is, is die dorp omtrent net 6 km daarvandaan, so dis was ideaal vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en rustig, sonder enige TV, ens.

Die geriewe is baie netjies en skoon, alle beddegoed, eetgerei tot potte en panne, selfs swart potte word verskaf. Die ligging van De Skaap is van so aard dat ons elke dag uitstappies kon neem na verskillende plekke, soos bv. Struisbaai en Waenhuiskrans, beide ongeveer 50 km weg, Pearly Beach sowat 40 km of sommer net gaan eet in Napier, 4 km weg is. Saans kon ons in stilte 'n braaivleis vuur aansteek, met hout wat verskaf word, en 'n lekker glas wyn geniet wat by naby geleë wynlandgoede gekoop is. Die verblyf was regtig goeie waarde vir geld en baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met vriende

Gemaklik.

Lekker gebly, niks negatiefs om te sê nie. Rustig met mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeSkaap se terugvoer

Hallo Nico,

Baie dankie vir die mooi kommentaar oor DeSkaap. Hoop ons sien julle gou weer.

DeSkaap
Marika G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika G
Gesin met klein kinders

Baie rustig en ontspanne atmosfeer en gerieflike akkommodasie om jou te laat tuis voel.

Binnebraai is 'n wenner en die kinders het die oop spasies baie geniet. Die voëls het ons ook heel oggend met 'n orkes van geluide vermaak. Wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeSkaap se terugvoer

Hi,
So bly julle het julle tyd by deSkaap geniet. Dankie vir die skoon huis en dat julle alles met soveel respek hanteer het. Was net n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Sielja

DeSkaap
Franziska A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franziska A
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus.

DeSkaap is die ideale plek om tot verhaal te kom na 'n besige jaar. Stilte, 'n lekker swemdam. Plaasdiere vir die kinders om te bewonder. Pragtige fynbos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeSkaap se terugvoer

Baie dankie dat julle DeSkaap - Jan Frederik Huis met soveel respek behandel het en so skoon agter gelaat het.
Gaste wat dit 'n plesier maak om te huisves.
Julle is enige tyd welkom by DeSkaap.

DeSkaap
Marius V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius V
Besigheidsreis

Klein enkelkamers beslis vir enkelpersoon of paartjie, maar het grooter huise ideaal vir naweekwegbreek.

Baie lekker en goed geleë, huise is bietjie naby aan mekaar, bietjie meer privaatheid nodig. Baie netjies en skoon en goed toegerus, groot huise beslis lekker vir familie en vriende vir lekker paar dae wegbreek. Beslis baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en baie netjiese en skoon woonstel.

Ai, dit was so lekker. Die moeite wat die gasvrou gedoen het om dit vir ons moontlik te maak om te braai nieteenstaande die erge wind (en die vuurmaakhout en aanstekers word voorsien!) Pragtige en smaakvolle woonstel. Alles wat nodig is is daar. Sal beslis weer gaan. Wens ons was 'n groep dat ons die lapa kon benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeSkaap se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ek sê baie dankie dat julle sulke bedagsame gaste was wat my plek met soveel respek behandel het.
Julle sal altyd welkom wees.
Tot ons weer sien.
Groette,
Sielja

DeSkaap
Pieter D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met vriende

Almal baie beïndruk en netheid en bedagsaamheid uitstaande.

Vierster-verblyf en uitsig en sonsondergang om baie lank te onthou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeSkaap se terugvoer

Piet,
Baie dankie vir die terugvoer.
Dit was n voorreg om julle te huisves. Dankie dat julle Jan Frederik Huis met soveel "respek" behandel het.
Julle is enige tyd weer welkom by DeSkaap.
Groette,
Sielja

DeSkaap
Jaco B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met tieners

Baie gerieflike, skoon en goed geleë akkommodasie.

Dankie Sielja vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Ons het ons verblyf in die Jan Frederik huis verskriklik geniet. Die akkommodasie was baie netjies en skoon. Die huis is baie ruim, self met 6 mense voel dit nooit dat 'n mens in mekaar se pad is nie. Dit is waarlik 'n huis weg van die huis. Wanneer ons weer 'n draai maak in die Napier omgewing sal ons beslis weer ons verblyf by jou bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeSkaap se terugvoer

Jaco
Baie dankie vir jou moeite om vir ons n resensie te skryf. Ons waardeer dit baie!
Dankie dat julle sulke bedagsame gaste was en die wyse waarop julle die akkommodasie met respek behandel het.
Ons waardeer die skoon huis wat julle agtergelaat het.
Julle is enige tyd welkom by deSkaap en dit sal 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.
Daar sal 'n paar pakke tjips in die kas wees!
Groete
Sielja

DeSkaap
Ria D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig op die platteland.

Die naweek het gevoel of ons 'n week weg was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B
Saam met vriende

Heerlike verblyf in 'n volledig toegeruste huis met hartlike ontvangs en 'n prentjiemooi omgewing.

Baie dankie Sielja, ons het 'n heerlike kuier gehad in jou huis. Alles is pragtig, netjies en die omgewing dra by tot 'n onvergeetlike ervaring. Ons sal beslis terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeSkaap se terugvoer

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om terugvoer te gee oor jou verblyf by deSkaap, Madeleine.
Baie dankie dat julle sulke bedagsame gaste was en Jan Frederik so netjies agter gelaat het.
Julle is enige tyd welkom.
Tot weersiens!
Sielja

DeSkaap
Deone L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deone L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly. Baie mooi omgewing, huisie was netjies en skoon goed toegerus met als wat jy nodig het.

Pragtige plaas. Mense baie gasvry. Huisies is mooi en goed toegerus. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeSkaap se terugvoer

Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf! Ons waardeer dit regtig!
Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Julle is baie welkom en ons sien julle graag weer.
Groete
Sielja en Gerhard.

DeSkaap
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandfonteinplaas R316, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhMzg5ZjhkLTk3NDUtNDMyMS1hZWM3LWMzMWFjNmQ1OTBmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Sandfontein Farm R316 Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.452041533049 19.842051565647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem