Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Devon View Olive Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Devon View Olive Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ronel S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, hoogs aan te beveel.

Alles en nog meer wat die beskrywing en fotos's bied. Sal definitief weer van hulle gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adéle B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle B

Baie gerieflik, pragtige uitsig, stil en rustig, veilig.

Net een voorstel. Sal dalk net goed wees om 'n foto van die trappe ook op die profiel te sit. Dit sou 'n probleem gewees het as ek my bejaarde ma saamgevat het wat ek dikwels doen. Andersins was alles heerlik en uitstekend. Ontsettend goed toegerus met onverwagte ekstras. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia S
Saam met vriende

Fantastiese ligging, die mooiste uitsigte en soveel ekstras in die eenheid. 100% veilig!

Wat 'n verassing om alles wat jy nodig mag hê te vind - van hout om te braai, wyn in die yskas, ekstra maskers, sanitizers om elke hoek, skeermesse en soveel meer! Die enigste plek waar ek nog oorgebly het wat tot Earl Grey-tee in voorraad het! Die uitsig is asemrowend en jy hoor geen voertuie of enige geraas nie. Baie goeie kwaliteit linne en handdoeke! Sal dit vir seker aanbeveel en weer gebruik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Blumbergrylaan, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2313397b1fd1de4b30eb3bd4fd769a05ceee63ea50c57ed4130b8b11d254009686ad0c9ad15feaa82af017271a20bf405a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Off Blumberg Drive Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.890197008187 18.807182770445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem