LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Devon's Nook | LekkeSlaap
+10

Devon's Nook

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Devon's Nook
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anke D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke D
Saam met vriende

Perfekte Plek, saam jou honde ook

Het baie lekker gebly by Devon's Nook! Dit is ook baie lekker as jy jou honde wil saam bring op vakansie. Die erf is goed afgebaken en toe vir die honde. Ek sal beslis weer hier kom bly. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs ook.

Lizelle K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K
Gesin met tieners

Uitstekende ligging. Alles wat jy kan benodig in 'n huis.

Die huis het alles wat ons benodig. My enigste versoek: die huis kry nie direkte son nie, so dit is baie koud binne. Daar was net een piepklein verwarmer wat nie regtig gehelp het nie. Verder is daar op die sypaadjie 'n groot en diep gat, net mooi die grootte van 'n karwiel. My kar se wiel het daarin beland en ek moes iemand 'n 4x4 kry om my uit te trek.

Marchant V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchant V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreek!

Ek en my vrou is goed ontvang en Carina het ons gou gemaklik en tuis laat voel. Hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Die selfsorgeenheid is lieflik ingerig en is ideaal vir 'n dierekind omdat dit 'n voor- en agtertuin het wat mooi afgekamp is. Loopafstand van die lagoon en see en daar is baie lekker staproetes.

Devon's Nook's terugvoer

Ons is bly dat julle en julle diere-kind die naweek so geniet het.

Devon's Nook
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonweg 6, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZHUoTzGwRpydBZwdFiegzNBwJuoDhWsQKcNoeyiYYuVxxwi9Po?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 6 persone) 3 5 1 5 6 Devon Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.679385699276 26.677302651868
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!