Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Devonshire 503

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 95

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Devonshire 503
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anina E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anina E
Saam met vriende

Heerlike, sentrale verblyf.

Heerlike verblyf. Na aan V&A Waterfront. Daar is alles wat jy benodig, lugversorging het baie gehelp met die Kaapse hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Busile M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busile M
Gesin met klein kinders

The host wasn't helpful.

Had to buy my own electricity, cups chipped, iron board broken, etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher K
Saam met vriende

Stayed for the weekend with my daughter who was out from the UK.

The apartment is centrally located which is great. The apartment met all our needs including secure parking. The only blemish was the damp/mold in the shower and the carpets need replacement, otherwise all good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natie M
Saam met vriende

Gerieflik en naby winkels.

Dis 'n gerieflike plek en naby die stadion, Waterfront en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S
Gesin met tieners

Heerlik, sentraal geleë.

Ons gesin het 'n wegbreek van 3 dae in Kaapstad beplan. Devonshire 503 is perfek geleë, naby aan Waterfront en ander besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uys F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uys F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike plekkie.

Ons het die verblyf baie geniet, die woonstel voel so huislik. Die parkering is onderdak en veilig, ons is met 'n Ford Torneo daar in, so 'n mini bus sal inpas al lyk dit of die dak te laag is, dit is nie. Die sekuriteit is skerp en vriendelik en die woonstelgebou is baie netjies en goed onderhou. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam oor die foon. Ons kuier beslis weer by Devonshire 503!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L

Was baie lekker en sal definitief weer hier bly.

Die gastehuis sit lekker naby alles so kon lekker stap waar ons wil wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christel O
Gesin met tieners

Ligging is perfek, was naby al die plekke wat ons wou besoek.

Die matte kort 'n ordentlike skoonmaak of moet dalk vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B

Lekker in die stad gekuier.

Sentraal geleë. Maklik en vinnig om by die berg en waterfront te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S
Gesin met klein kinders

Goed geleë, en alles wat jy nodig het.

Naby waterfront en Groenpunt-stadion. Verblyf mooi uiteengesit en perfek vir 'n rustige Kaap wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne K
Gesin met klein kinders

Tuis.

Heerlik gekuier, sentraal geleë!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nthabiseng M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng M
Gesin met klein kinders

My parents and in-laws had a wonderful stay.

Amazing place. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dick Richard C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick Richard C
Gesin met klein kinders

Dis regtig 'n lekker slaapplek. Veilig en netjies.

Sentraal naby als. Veiligheid is tops met secured parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 7, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf2c847252d6b14baaf666787c11752562e9ea830b2a94231be6027ab7dbe7a510fb75c23a04091504538a982f1d1e514660?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 7 Main Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910840043324 18.414526238029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem