LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by DeWit Farmhouse | LekkeSlaap
+13

DeWit Farmhouse

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsfonteinplaas, Langs die R30, Derby, 0347, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

DeWit Farmhouse is 'n ruim selfsorg-plaashuis vir 8 mense, wat op 'n werkende plaas net 70 km buitekant Derby geleë is.

Die plaashuis het 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Twee van die kamers het elkeen 'n dubbelbed en die ander twee kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens. Die een badkamer het 'n bad en die ander het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n werkende AGA-stoof, 'n stoof en oond, mikrogolfoond en yskas. Daar is ook 'n sitkamer waar gaste heerlik kan ontspan.

Buite is daar 'n boma met 'n draagbare braai en stoele. Ons voorsien hout vir die AGA-stoof sowel as die braai-area.

Gaste is welkom om die plaas te verken en die skape en beeste dop te hou. Let asseblief daarop dat DeWit Farmhouse met 'n grondpad bereik word.

Slaapplek

’n Bespreking by DeWit Farmhouse sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir DeWit Farmhouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dwarsfonteinplaas, Langs die R30, Derby, 0347, Noordwes
  • Gaste dink DeWit Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R850
per nag (plek vir 8)
Vanaf R850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsfonteinplaas, Langs die R30, Derby, 0347, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4elYUzUOlUq6QztGEyM16ZbFZKX3D5YXpypmmjBhNc89zOpNs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Farm Dwarsfontein Off the R30 0347 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.025044 27.05782
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!