LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Diamond Divers Accommodation | LekkeSlaap
+30

Diamond Divers Accommodation

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Diamond Divers Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ben F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon en 'n vriendelike eienaar.

'n Goed-toegeruste wooneenheid. Vriendelike eienaar het ons op kort kennisgewing op 'n Sondag gehelp nadat ons teleurgesteld was met diens by woonplek in Strandfontein.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Thank you so much for such a lovely review and I am so happy I could help.

Diamond Divers Accommodation
Maxie J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier in skoon, rustige akkommodasie. Welgedaan.

Die akkommodasie is skoon en netjies, baie goed onderhou.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit baie

Diamond Divers Accommodation
Joop V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joop V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik het baie geniet.

Skoon en netjies baie goed toegerus.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Thank you so much for those kind words. Much appreciated.

Diamond Divers Accommodation
Annamarie N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornag-geriewe.

Wow, wat 'n pragtige plek. Skoon en netjies. Gasvry ontvang. Sal beslis aanbeveel.

Henning Jacobus V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, netjies en ontspanne.

Doornbaai het nie 'n strand nie. Dit is 'n klein skoon dorpie wat uit 'n vissergemeenskap ontstaan het. Die pragtige strande van Strandfontein is slegs 8 km weg.

Tersia K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit terdeë geniet en sal baie beslis weer weer teruggaan.

Die kothuis is baie netjies en ek love die dekor wat getuig van 'n warm huislike atmosfeer. Alles wat jy benodig is daar, selfs maatlepels - en koppies! Ek kon 'n lekker yskastert daar maak. Ek sal Diamond Divers sekerlik aanbeveel vir enigeen.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Thank you so much Tersia for those kind words. We try and keep everybody happy and hope you will be back someday.

Diamond Divers Accommodation
Phillip E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir die prys.

Ruim en goed geleë. Vir seker pet friendly.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Thank you so much for your review. It helps us to keep in touch with what our clients are looking for. Much appreciated.

Diamond Divers Accommodation
Johan S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A step above average.

Thanks very much Theresa! An excellent option for our West Coast and Cederberg Mountain visits. There were a few things we specifically enjoyed. Easy address and check in process. The linen. What a luxurious feel after a long day. The ice waiting for us in the freezer. Above average kitchenette. We really liked your colour palette. We drove an extra 120 km to stay here, and will do it again.

Gerrit V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Mooi skoon en netjies. Het baie lekker gebly. Kan die plek regtig aanbeveel.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Thank you so much for those kind words. It really helps our bookings and you are welcome back any time. Namaste

Diamond Divers Accommodation
Mike M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Go to Doringbaai and stay here!

Doringbaai is a living village with a real population of all sorts. We felt welcome and secure.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Thank you so much Mike. You are very welcome to come back anytime. All comments are very much appreciated as it confirms that what we do is appreciated by our guests. Thank you once again.

Diamond Divers Accommodation
Elfranko M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elfranko M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie na ons smaak.

Sombere uitsig voor en agter, geen vakansie-atmosfeer. Straatbakleiers op ons drumpel.

Brigitte W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was puik.

Dit het aan al ons behoeftes voldoen. Ons sal definitief weer hier kom bly.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Thank you so much for your comments, they are very important to us and we hope that you will return to stay someday.

Diamond Divers Accommodation
Helena K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Als wat jy nodig het.

Plek is skoon, netjies en als wat jy nodig het. Sal beslis weer daar bespreek.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Good day Helena,

Thank you so much for staying with us and we do hope to see you in the near future. Your comments are very valuable to us.

Diamond Divers Accommodation
Audrey B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, geen-lawaai-naweek gehad.

Die plekkie is goed ingerig. Ek het niks kortgekom nie. Sal definitief weer daar gaan bly. Als was net reg.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Thank you so much for your lovely comments. We are grateful. I really do wish you return to Diamond Divers Accommodation.

Diamond Divers Accommodation
Sam B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale wegbreekgeleentheid.

Doringbaai is 'n klein rustige plekkie, as jy rustigheid soek is dit die plekkie.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Good day Sam,

So happy you enjoyed your stay.

Diamond Divers Accommodation
Gerrit S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, sal plek aanbeveel en weer daar bly.

Baie skoon en netjies baie lekker gebly.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Thank you so much for your awesome comment and you are very welcome.

Diamond Divers Accommodation
Leon E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en modern, alles nuut en goed toegerus.

Baie netjiese en modern, alles nuut en goed toegerus en baie goeie waarde vir geld. Doringbaai is maar 'n klein dorpie, so beter ligging is nie juis moontlik nie. Let wel geen see-uitsig, maar naby aan alles.

Louise P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Alles is netjies en beskikbaar vir selfsorg.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Thank you for your review. It is much appreciated.

Diamond Divers Accommodation
Dot K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dot K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, modern, ten volle toegerus.

Moeilik gewees om sleutel-aanwysings te volg. Die stort baie glad en gly. Warm water in stort word moeilik beheer met gas, het yskoud geword. Ongemaklik gevoel met werkers wat by draadheining kom pla het. Dis 'n baie mooi skoon, gemaklike, moderne woonarea met lekker stoepie om op te braai.

Daleen D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D

Moderne akkommodasie in 'n piepklein dorpie.

Awesome beddens en heerlike plekkies om te bly. Baie liefde en aandag het in die binnenshuise versiering gegaan. Alles was pragtig en tot braaigeriewe was beskikbaar. Klein winkel in Doringbaai wat aan al ons kos begeertes voldoen het. Regtig wonderlike 2 dae daar spandeer.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

That is awesome. Thank you so much.

Diamond Divers Accommodation
Hermien T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A quiet and relaxed stay with all your home comforts.

We loved staying at Diamond Divers. It is a beautiful cottage with many homely and unexpected touches, like the cabinet filled with board games. We would recommend this place if you are ever in Doringbaai. We could also safely park our car in the yard, which added to the relaxed feelings we experienced here.

Johanna J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie was pragtig, gerieflik, skoon en netjies ons het veral die blomme en stap langs die see geniet.

Akkommodasie is pragtig toegerus, skoon en netjies en veilig. Hou van Doringbaai, 'n klein plekkie wat nog nie so opgebou en gekommersialiseer is nie. Stappaadjies langs die see is pragtig.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Thank you so very much.

Diamond Divers Accommodation
Nico S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder skoon, smaakvol en netjies.

Uitstekende verrassing. Baie mooi, prakties en netjies. Ideaal vir 'n wegbreeknaweek aan die Weskus.

Guy N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome!

Sean has a wonderful place, clean, neat, with everything you could wish for. An awesome place to stay and relax.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Thank you so much, we appreciate it a lot. It was a pleasure having you stay with us. Please do come again.

Diamond Divers Accommodation
Engela S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S
Saam met vriende

Heerlike uitspan na 'n lang en mooi pad deur die blomme.

Albei kamers was gerieflik en skoon met die nodige benodigdhede vir die oorslaap. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Thank you so much for your kind review. Much appreciated and we hope to see you in the future.

Diamond Divers Accommodation
Christa D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met vriende

Gerieflik en aangenaam, sal weer hiervan gebruik maak.

Skoon en baie mooi kompak met alles wat jy nodig het. Met smaak toegerus. Kan dit regtig aanbeveel.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Baie, baie dankie.

Diamond Divers Accommodation
Gerhard B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het elke oomblik geniet. Netjies skoon en sommer net lekker.

Onverwags lekker. Alles was skoon, netjies en stunning.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Much appreciated.
Thank you.

Diamond Divers Accommodation
Pietie M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pietie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en Sean was baie behulpsaam.

Great plek en veral die feit dat ons vierbeenkind kon saam gaan. Baie dankie.

Christa E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie netjies en baie goed toegerus. Die bed is van goeie gehalte en ook die kussings. Goeie bedlinne.

Jan B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Enkelreisiger

Fantasties.

Dit was regtig die moeite werd om daar te bly. Die plek self is baie ruim en netjies. Ek het dit baie geniet.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

It was a great pleasure having you stay at Dejablu.

Diamond Divers Accommodation
Cornél V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornél V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuksheid by die see.

Dankie Theresa vir jul plekkie op Doringbaai. Ons het maklik toegang tot kothuis gekry. Mooi netjies en skoon gewees. Als wat jy nodig het. Ek kan jul plek aanbeveel.

Diamond Divers Accommodation's terugvoer

Thank you so much. We really appreciate and take enjoyment from the fact that you enjoyed your stay with us.

Diamond Divers Accommodation
Christelle G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike, netjiese plekkie.

Ons het ons verblyf by Diamond Divers geniet. Die huisie was mooi skoon. Baie gerieflik en met alles toegerus wat jy sal benodig. Die verblyf is ook naby die see en jy kan daarheen stap.

Charnill K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charnill K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Skoon. Netjiese. Baie baie lekker plekkie. Sou net soveel nicer wees as ons die eienaars ontmoet het in persoon.

Louis C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place.

Neat, well laid out. Clean. Gorgeous backyard view.

Lester H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lester H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese skoon, versorgde, gerieflike huisie.

Diamond Divers is werklik aan te beveel. Die akkommodasie was presies soos die advertensie, geen 'photoshop'. Sean het ons met tipiese Weskus-vriendelikheid kom groet, kom vertel van wat is waar in die dorp en omliggend. Koop maar sy hout - dit is droog!. Ons het lekker gebly, sal enige tyd weer gaan.

Elmarie B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly en die stilte geniet.

Was lekker ingerig met als wat jy nodig het. Het baie lekker gebly.

Alex B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex B
Enkelreisiger

Very good.

It was lovely, nice and friendly.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 270, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnOLRYaiSyAUWGoNZ2PnXLwwAHuN8JYCiQqXt3uXuHb1FkbfnbJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 270 Main Street Doringbaai 8151 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -31.816061818352 18.237461914761
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!