Die Anker Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Pote V - Mrt 2024
Algehele gradering
Best in town.
Frans M - Des 2023
Algehele gradering
Iets anders.
Lemari F - Jul 2023
Algehele gradering
Vir 'n dorpie soos Koingnaas is Die Anker aangename oornagverblyf. Eienaars was baie vriendelik en het moeite gedoen om ons welkom te laat voel.
Wilfred M - Des 2021
Algehele gradering
Swak akkomodasie.
Nick Y - Des 2021
Algehele gradering
Clean, comfortable and wonderfully peaceful.
Elmarie S - Aug 2021
Algehele gradering
Awesome!
Erika C - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Zenith L - Des 2020
Algehele gradering
Excellent. A definite come back.
Carin S - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig
Leonie F - Sep 2020
Algehele gradering
As mense in daai omgewing wil wees. Ons moes vreeslik ver ry vir slaapplek en daar is nie naweek brandstof nie, en net soos 'n tuckshop, gelukkig het ons op Springbok kruideniers gekoop. Maar ons was selfsorg en het lekker gebly. Isabel was baie vriendelik.
Sam S - Sep 2020
Algehele gradering
Bekostigbaar, gerieflik en vriendelik.
Lees meerKevin G - Des 2019
Algehele gradering
Good value.
Trevor H - Des 2018
Algehele gradering
Alright as a place to sleep - nothing going on in Koingnaas unless you are into diamond mining.
Lees meerAlvin S - Des 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Annette R - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Lees meerDie Anker Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, ons waardeer dit.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Christian J - Mei 2016
Algehele gradering
The only problem I have is that the rooms are not fitted with its own TV.
Die Anker Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe oorsig van Die Anker Gastehuis.
Ons beplan om TV's in die kamers te sit.
Vriendelike groete,
Willie v R.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sharkies-rylaan 1, Koingnaas, 8249, Noord-Kaap