LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Gastehuis in Doringbaai

Die Anker Guesthouse

  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Main Road, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Anker Guest House is 'n gerieflike gastehuis in Doringbaai wat gaste nooi om 'n outentieke Weskus-ervaring te hê en te ontspan terwyl hulle oor die see tuur. Doringbaai is 'n skilderagtige dorpie wat ideaal is vir mense wat van die gejaagde lewe wil ontsnap.

Die Anker Guest House bied verblyf in kamers met see-uitsigte en in selfsorg-eenhede. Geriewe in die kamers sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, muurverwarmer, kluisie en 'n TV met plaaslike- en sportkanale, asook Netflix in. Die gastehuis is troeteldiervriendelik.

Daar is braaigeriewe op die perseel wat deur 8 van die 9 kamers gebruik kan word en bygeregte kan by die restaurant op die perseel bestel word. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die Cabin Restaurant is al meer as 30 jaar aan die gang. Dit spesialiseer in seekos, maar bied ook ontbyt, ribbetjies, sappige steaks en ander heerlike, tuisgemaakte maaltye. The Cabin Pub is 'n volledig gelisensieerde kroeg met 'n grootskerm-TV en verskeie drankies en plaaslike wyne.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Ellen G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en pragtige uitsig. Ons kamer het die mooiste uitsig oor die see gehad, dis net die pad tussen jou en die baaitjie, en die restaurant net langs...
Sien meer
Sep 2026
Annette O
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik met die restaurant op die perseel. Uitstekende ligging. Lekker gebly.
Sep 2026
Leandri S
Saam met lewensmaat
5.0
Uniek en baie rustig. Baie oulike gastekamer amper op die see! As jy hou van naby die see wees en 'n mooi uitsig, is die gastekamer vir seker vir jou.
Aug 2026
Adri D
Saam met vriende
5.0
Rustig. Heerlik gebly. Baie veilig, skoon en netjies.
Aug 2026
Tjaard D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was vir ons net die beste, miskien moet ons daar kom bly. Uit die boonste rakke.
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reynel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 5 Main Road, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Anker Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Main Road, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANCaum508hvfUxUUkjdtwTtNOJFSoBoGro2cvrsfCxZo0FxpAyr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 172 5 1 5 5 Main Road Doringbaai 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -31.813024 18.236987
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang