Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Anker

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jack Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Die Anker
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pierre S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre S
Saam met vriende

Rustig, stil, siels verryklik.

Lekker plek. Dis goed geleë naby die see en rivier. Dis rustig daar en lyk heel veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Swanel R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Swanel R
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Dit was so aangenaam om hier te bly! Sal vir seker weer kom kuier. Loop afstand van die rivier af. Lieflike dek. Baie netjiese plekkie en regtig so lekker dat alles so mooi skoon was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rusty L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rusty L
Saam met vriende

We had a wonderful stay and were made to feel most welcome. The place is in a perfect location, it was clean and all in good working order.

Loved our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise W
Saam met vriende

Ruim, uitstekende ligging, die bedlampies werk en die braai met hittereguleerder 'n bonus.

Eleanor en Jack is ingesteld op hul gaste se gerief. Loopafstand van 'n wandelpad af na die rivier en see. Ruim stoep. Absolute stilte. Die dorpie het alles wat mens nodig het teen uiters bekostigbare pryse. Almal in Gourits is so vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne H
Gesin met tieners

Baie rustige dorp.

Baie mooi rivier, see en dorp. Alles binne stapafstand. Dorp het nie altyd petrol nie, dus moet jy in Mosselbaai sorg om vol te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie H
Gesin met klein kinders

Baie lekker woonstel en alles was netjies en skoon.

Sal Die Anker aanbeveel. Tannie Eleanor en oom Jack het ons só laat tuis voel. Baie dankie vir 'n baie lekker vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alan T
Gesin met tieners

Excellent.

Just had an awesome time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanika G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanika G
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker rustig.

Die verblyf is basies, maar is alles wat jy nodig het. Dit is baie naby aan die lagoon wat baie lekker was vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Mariska V
Gesin met klein kinders

Glad nie waarde vir geld.

Daar is nie 'n oond nie. TV het net 1 kanaal. Wat as weer sleg was vir kinders. Glad nie waarde vir geld. Was baie teleurgesteld vir wat ons betaal en gekry het. Plek is over priced. Hulle stipuleer nie dat winkel amper niks in het en geen vleis of swak gehalte vleis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Anker se terugvoer

Ons is stomgeslaan! Gaste wat 3uur voor inklok tyd arriveer en verwelkom en toegelaat word met n glimlag!
Die bespreking was 3 volwassenis en een kind. Nie 3 volwassenis en 2 kinders nie. Onmiddelik ektra bed en beddegoed voorsien.
Verkeerde knoppies op TV druk is definief nie ons skuld nie.
Om ons te kritiseer vir winkel voorraad is lagwekkend.
Groete

Die Anker
Elzette W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette W
Gesin met tieners

Baie, baie lekker.

Lekker vriendelike mense. Baie netjies. Sal dit vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reino G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reino G
Saam met vriende

Baie lekker skoon blyplek met onderdakparkering .

Net ’n paar meter van die riviermond en see. Baie aangename gasheer en -vrou, en ons dadelik laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delanja M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Delanja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig is in die woontel. Netjies en skoon. Rustige omgewing.

Ek persoonlik dink net wit handoeke is nie 'n goeie idee nie. :)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul D
Gesin met tieners

Gemaklike slaapplekkie, nadeel dat daar nie wasmasjien is nie en net een badkamer.

Nadeel: Dit was redelik warm gewees maar geen lugversorger nie. Die plekkie was nie gediens nie. 2 weke is lank en as jy met vakansie is wil jy nie skoonmaak en wasgoed was nie. Net een stel linne en handdoeke (moes dit laat was by winkel). Verder is die plekkie gemaklik vir korttermynverblyf. Genoeg van alles en gasstofie was 'n seën toe die krag vir 'n ruk af was. Ons was meestal uit en by vriende so die bogenoemde was vir ons reg, maar ek dink as dit anders was sou ek nie baie gelukkig gewees het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier in Die Anker.

Die eenheid is perfek geleë. Dink net die een 4-slaapkamer-eenheid is regtig net ‘n 2-slaapkamer-eenheid, maar ons het dit maak werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zahra A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahra A
Gesin met klein kinders

Very happy with the owners' friendliness and hospitality.

Will definitely recommend De Anker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert Q - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

Friendly, quiet. It was a very nice stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Is baie vriendelik en behulpsaam deur die eienaars ontvang. Die woonstel was netjies, skoon en goed toegerus. Werklik waarde vir geld. Kan die Anker en Gouritsmond aanbeveel vir 'n stil en rustige uitspanplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacquelin P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacquelin P
Gesin met tieners

Lekker rustig en veilig.

Het dit baie geniet en die eienaars is fantasties. Lekker rustige dorpie weg van die stad se buzz.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Allan F

Great place, thanks.

Friendly owners and a nice place, well situated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en eienaars baie behulpsaam en vriendelik.

Die eenheid baie skoon en prakties. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan P
Gesin met klein kinders

Uitstekend met baie gasvrye mense.

Die verblyf is baie netjies en is 'n uitstekende plek om oor te bly in Gouritsmond. Die eienaars is baie vriendelike en gesellige mense. Daar is goeie onderdak en genoegsame plek vir parkering veral as jy 'n waentjie of 'n boot saamsleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tanya S
Saam met vriende

Baie lekker gebly, mense baie vriendelik en gasvry.

Sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 66, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA393cb9c4a35e531df1cae384e30481bec064335626643710a58d3bb901f6f7107f79d3c9ee17b21a29d84f8daf8af76dc64f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 66 Rivier Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.344055 21.87748
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem