Die Ark
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Kusweg Oosstraat 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 13)
Beskrywing
Die Ark is 'n pragtige vakansiehuis vir groot groepe vriende of 'n gesin in Struisbaai, Wes-Kaap. Gaste kan stappies langs die see hier geniet. Dié huis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 13 gaste. Die slaapkamers het 'n dubbelbed of enkelbeddens. Een van die 4 slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek, asook gratis WiFi en 'n kaggel.
Daar is 'n dek wat om die huis strek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jan Hendrik Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Kusweg Oosstraat 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Ark het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Kusweg Oosstraat 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom