Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blom

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Die Blom
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation has a "vintage" type feel to it.

Nice spacious accommodation that reminds one of the yesteryear.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francisca C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francisca C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kamer privaat met bad en stortgeriewe maar wel aan die huis van die eienaar.

By Die Blom was dit heel aangenaam en Tanya is baie gasvry. In die omgewing van Krugersdorp Wes / Noord is daar 'n baie arm gemeenskap in en om die area. Die malls is darem naby genoeg en baie plekke om te besigtig wat tussen 20 minute en 1 uur se ry vanaf Die Blom is. WiFi is beskikbaar en daar is DSTV om die stilte ook te dek. Heerlike bad om te ontspan in of groot stortgerief is ook beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Blom se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Francisca. Julle was lieflike gaste om te ontvang

Die Blom
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blommesteinstraat 90, Krugersdorp-Noord, Mogale, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cf60b7f2f44cef7f8c642b3d2d9c497f6087f8b2f447456593b0c1af6862cc6561153b5089bc2d00351be47218daf75b504?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 90 Blommestein Street Krugersdorp North 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.092722385411 27.768130749464
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem