Shaka's Rock Akkommodasie by Die Blou Deur | LekkeSlaap
+18

Die Blou Deur

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Die Blou Deur
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annetjie F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie F

Goeie keuse gemaak.

Die Blou Deur sal ek aanbeveel. Naby strand, skoon, veilige parkering, vriendelike diens van Elizna gekry!

Simone E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simone E
Gesin met klein kinders

Lyk presies soos die mooi foto's.

Sal enige tyd teruggaan na Die Blou Deur. Loopafstand vanaf die strand en restaurante. Skoon, netjies en mooi. Dankie vir 'n heerlike vakansie.

Amanda D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Die eienaar van Die Blou Deur is baie gaaf en doen ekstra moeite.

Die Blou Deur's terugvoer

Baie dankie Amanda.

Die Blou Deur
Jackie O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome awesome awesome!

Was absoluut mal oor die plek. Ligging is perfek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome awesome awesome!

We absolutely loved the place. Location is perfect.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Die Blou Deur's terugvoer

Aaah thx so much Jackie! We look forward to see you again.
Elizna

Die Blou Deur
Gerrit J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit J
Saam met vriende

Voel soos tuis.

Die eienaars is vriendelik en behulpsaam vir enige versoek. Al ons verwagtinge is oortref. Die kamers en leefarea is ruim en gemaklik. Uitstekende eetplekke binne loopafstand. Hierdie wonderlike plekkie het ons vakansie ongelooflik lekker gemaak.

Die Blou Deur's terugvoer

Baie dankie Gerrit en vriende. Julle was ook baie tegemoedkomend na die storm wat 'n lang kragonderbreking veroorsaak het. Dankie dat julle ons plekkie so mooi en netjies weer vir ons agtergelos het. Dit word ook vreeslik waardeur. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.

Die Blou Deur
Nadia C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C
Gesin met klein kinders

Gesinsvriendelik.

Lekker naby aan strand. Goed vir families.

Alex N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex N
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly.

Daar is genoeg van al die basiese geriewe. Daar was selfs koffie, tee en suiker wat ons nie verwag het nie. Baie skoon en netjies. Ons het net gure weer gehad - konstante sterk wind gepaard met bloublasies wat ons laat besluit het om vroeër te vertrek as beplan. Dit is egter nie die fout van ons verblyfplek en gasheer nie.

Die Blou Deur's terugvoer

Liewe Alex
Baie dankie vir die terugvoering. Julle pragtige gesin is welkom enige dag by die Blou Deur. Ek is jammer die element het net nie heeltemal saamgespeel met julle vakansie nie.
Goed gaan
Elizna

Die Blou Deur
Petro S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Dit was baie lekker, moeite werd.

Eienaars is vriendelik, plek is baie netjies, skoon en loopafstand van strand en restaurant. Sal dit aanbeveel.

Hannes S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

Het baie lekker gebly. Geen vreemde dekor nie. Die eenheid is netjies en smaakvol. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Melony D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melony D
Saam met vriende

Awesome.

Skoon en netjies. Lekker gebly.

Dawie V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en netjies.

Het lekker gekuier, sal beslis weer gebruik.

Frans J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totale plesier.

Ons maak gebruik van baie vakansie geleenthede en was meer as 20 jaar lede van Holiday Club, nog nooit sulke sagte lakens en handdoeke gehad nie, daar was selfs koffie, melk en suiker beskikbaar, volledige DStv en nie net 'n skamele deel-TV nie. Mense, gaan bly by Die Blou Deur, jul sal nie spyt wees, nie eens te praat van lekker beweegspasie nie.

Die Blou Deur's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is verseker weer welkom as julle weer Ballito toe kom.

Die Blou Deur
George K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George K
Gesin met klein kinders

Baie lekker, kafee, drankwinkel en restaurant oorkant die straat, maar stil area.

Heerlike plek, ruim woonstel vir 4 tot 6 mense. Vriendelike diens van die eienares af. Stil area, met loopafstand strand toe. Beste pizza winkel net 4 huise straat af. Skoon, netjies, alles daar wat jy nodig het. Het ons vakansie terdeë geniet. Het 'n dag te vroeg opgedaag, eienares het ons verwelkom en nog 'n dag by geboek.

Hugo B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Gesin met klein kinders

Ons het baie welkom gevoel.

Het dit vreeslik geniet, sal beslis teruggaan.

Die Blou Deur's terugvoer

Dankie Hugo. Julle is baie welkom terug. Pragtige familie!

Die Blou Deur
Heleen K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen K
Gesin met tieners

Wonderlik vriendelik. Beslis weer.

Beslis aanbeveel vir enige iemand.

Die Blou Deur's terugvoer

Dankie Heleen!

Die Blou Deur
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 7 , Shaka's Rock, 42204, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2NmRmNDM4LWMwMWUtNDQxNi05ZjE1LWYxMDRlYzYyMDllZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 7 Main Road Shaka's Rock 42204 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.512776529796 31.229788577603
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za