Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boomhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 24, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Die Boomhuis is 'n tipiese houthuis in Keurboomstrand, sowat 15 minute vanaf Plettenbergbaai. Die huis is omtrent weggesteek onder die takke van 'n groot, ou melkhoutboom. Dis die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is ook 'n onderste verdieping met 'n badkamer, slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n speelkamer met 'n stapelbed wat 'n addisionele 4 gaste kan akkommodeer, op spesiale versoek. Die hoofslaapkamer van die huis is op die boonste verdieping en het groot vensters wat lieflike uitsigte oor die bome en die see in die verte bied. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Hierdie verdieping het ook 'n derde badkamer langs die kombuis en dit het 'n toilet en 'n bad.

Die middelste verdieping het 2 slaapkamers, een met 2 enkelbeddens en een met 'n dubbelbed. Die badkamer langsaan het 'n toilet en 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, elektriese oond en stoof, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, toebroodjierooster, menger, eetgerei en breekware. Die waskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer en 'n eetarea. Die sitkamer het 'n TV met DStv, en 'n kaggel. Die leefarea bied toegang tot 'n groot houtdek met braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Boomhuis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Strandstraat 24, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 24, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhzz3eLtk0yhphQP1NvReIMgTHWlfyLa0SQFHpxygPupljBD6Cg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7) 24 Strand Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.002655121718 23.45742451438