Die Dorphuis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 28
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Elzet H - Mrt 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Marieke S - Apr 2023
Algehele gradering
Dis maar altyd salig om die Karoo-hemelruim te aanskou!
Lees meerDianna M - Okt 2022
Algehele gradering
Friendly and professional.
Salome J - Sep 2021
Algehele gradering
Veilige parkering, met skoon dienlike fasiliteite.
Annelize D - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Carien V - Aug 2021
Algehele gradering
Was baie netjies en skoon.
Laurina S - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik tuis gevoel in die ou huis wat my aan my ouma laat dink het.
Wilmarine J - Sep 2020
Algehele gradering
Terugblik op die verlede
Helena A - Sep 2020
Algehele gradering
Good value for money
Die Dorphuis se terugvoer
It was really a great pleasure.
Thank you so much.
Regards
Colleen W - Sep 2020
Algehele gradering
Great hospitality and food.
Die Dorphuis se terugvoer
Dear Colleen,
Thank you, we will keep it that way and we always put our guest first.
Kindest Regards,
Lorraine
Willem S - Feb 2020
Algehele gradering
Soos 'n Karoo-besoek moet wees!
Die Dorphuis se terugvoer
Middag Willem
Baie dankie. Ons sal altyd poog om ons beste te gee vir ons gaste.
Baie bly dat julle die Karoo gevoel kon beleef!!
Vriendelike Groete
Lorraine
Hennie L - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Die Dorphuis se terugvoer
Baie dankie. Ons sal ons bes doen om dit so te hou.
Vriendelike groete
Die Dorphuis
Marius K - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend en vriendelik.
Die Dorphuis se terugvoer
Baie dankie, ons sal poog om dit so te hou.
Groete
Die Dorphuis
Charlotte L - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Die Dorphuis se terugvoer
Best Charlotte,
Baie dankie, ons sal dit so hou!
Groete,
Die Dorphuis
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterstraat 63, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom