Die Dorphuis
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterstraat 63, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Dorphuis is in Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington op pad na die Kgalagadi geleë. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers, sowel as vir gesinne.
Verblyf word in 12 slaapkamers aangebied wat slaapplek vir 26 gaste bied. Die hoofhuis het 3 slaapkamers: Bruidskamer, Elsa and Stoepkamer. Die Bruidskamer het slaapplek vir 2 gaste, Elsa en Stoepkamer het elkeen slaapplek vir 3 gaste. Die Bruidskamer en Elsa maak van 'n gemeenskaplike kombuis gebruik. Daar is 2 kamers langs die hoofhuis: Buitekamer en Oom Pollie. Albei kamers het slaapplek vir 2 gaste.
Daar is 4 nagmaalkamers: Sorgenfrei, Hough en Erda het almal dubbelbeddens en en suite-badkamers met storte. Moolman het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-stort.
Die 2 moderne woonstelle, Lizzie en Piet het elkeen slaapplek vir 2 gaste en hulle eie braai-areas. Die Knegte-kamer is 'n pragtige kamer met slaapplek vir 2 gaste, olielampe, 'n kaggel en 'n en suite-badkamer.
Al die kamers het lugversorging en WiFi, behalwe Knegte-kamer wat nie lugversorging het nie.
Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 28
Jaar gelys 10
Ligging
- Waterstraat 63, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Dorphuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calvinia Tankwa Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterstraat 63, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom