Die Erf
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Herman R - Mei 2024
Algehele gradering
Soos bo.
Die Erf se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer opreg. Mooi week en bergie groete, Ria Bothma.
Yvonne V - Apr 2024
Algehele gradering
Kaapsche Hoop is beautiful and we really enjoyed our stay at Die Erf. Thankd.
Die Erf se terugvoer
Thank you so much. Please come visit again.
Julian H - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely spot for an extended family or friend getaway. Well located in Kaapsehoop.
Chris B - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gerieflike gastehuis.
Die Erf se terugvoer
Dankie Chris dat jy Die Erf so geniet het.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Susan
Bestuurder
Kaapsche Hoop Gastehuis
Helma V - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike kuierhuis net vir jouself.
Die Erf se terugvoer
Liewe Helma,
Baie dankie vir die pragtige boodskap, waardeer.
Ons is so bly julle het heerlik gekuier en gebly.
Kom gerug terug enige tyd.
Groete
Susan
Bestuurder
Kaapsche Hoop Gastehuis
Nico B - Des 2022
Algehele gradering
Rerig baie lekker.
Die Erf se terugvoer
Nico, baie dankie vir die opbouende terugvoering. Ons het groot waardering daarvoor. Groete. Ria Bothma
Berna V - Nov 2022
Algehele gradering
Naweek wegbreek met vriende.
Die Erf se terugvoer
Goeiemore Marna, baie baie dankie vir die pragtige komplimente. Die positiewe kommentaar is wonderlik en ons sal defnitief aan die gastoof werk. Groete
Susan,
Bestuurder
Kaapsche Hoop Gastehuis
Iselle C - Jul 2019
Algehele gradering
Truly dog-friendly.
Lees meer- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzeestraat 611, Kaapschehoop, 1211, Mpumalanga