Die Groenhuis Guest House
Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Feb 2021 tot 28 Feb 2021.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koksfonteinstraat 13, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Die Groenhuis Guest House is in die dorpie Phillipolis in die Vrystaat, met gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vir diegene wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie. Die Groenhuis is die ideale halfwegstasie wanneer gaste na Gauteng of Kaapstad reis.
Die verblyf bestaan uit 4 kamers. Twee slaapkamers het 'n dubbelbed en en die ander twee het 2 enkelbeddens. Daar is 3 en suite-badkamers - twee badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die ander een het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike sitplek. Die huis het lugversorging, verwarmers, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Gaste kan deur die stil dorp loop en selfs wilde diere op pad gewaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Koksfonteinstraat 13, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Gaste dink Die Groenhuis Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Philippolis Karoo Vrystaat
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koksfonteinstraat 13, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom