Die Hart Huis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisstraat 11, Schoemansville, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Die Hart Huis is net 'n entjie vanaf die Krokodilrivier in Hartbeespoortdam, naby 'n rits restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe geleë.
Die huis is vir 3 gaste geskik en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die oopplanleefarea sluit 'n sitarea en 'n kombuisie in. Die kombuisie is met 'n verhit-en-eetgeriewe, soos 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus.
Ander geriewe sluit WiFi, 'n slim-TV in die sitarea en braaigeriewe in. Gaste het ook toegang tot veilige onderdakparkeerplek.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, fietsry, swem, tennis, bergfietsry en voëlkyk in.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Hart Huis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Melanie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Maande gelys 7
Ligging
- Maraisstraat 11, Schoemansville, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
- Gaste dink Die Hart Huis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Schoemansville Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisstraat 11, Schoemansville, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom