Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hut

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Die Hut
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dawid M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M
Enkelreisiger

Ek sal weer hier oorslaap.

Dit was baie lekker gewees. Die plekkie is beautiful, skoon en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F
Besigheidsreis

Uitstekend.

Heerlik, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D
Gesin met tieners

Lieflike verblyf.

Ons sal weer daar oorbly. Goeie ligging, mooi perseel en fantastiese restaurant. Die eienaars is tegemoetkomend en betrokke. Hulle het spesiaal die ontbyt vroeër oor die naweek bedien omdat ons vroeg by die sport moes aanmeld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard S
Gesin met tieners

Gemaklike verblyf.

Ons het oorgebly omdat daar 'n tennistoernooi op Moorreesburg aangebied is. Die kamers is netjies met lugversorging. Die eienaars het selfs vir ons 'n koelboks geleen vir die tyd wat ons langs die tennisbaan sou deurbring - baie behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzana B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elzana B
Besigheidsreis

Kamer was stowwerig.

Die stort was maar koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert L
Enkelreisiger

Baie lekker.

Het dit geniet, ek sal weer gebruik maak van die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand C
Enkelreisiger

Lekker ontbyt en vriendelike mense.

Daar is nogal 'n groot verskeidenheid lekker kos om van te kies met ontbyt en almal wat daar werk is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dalk net elektriese kombers vir wintermaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alzette E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alzette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers wat netjies en gerieflik naby aan die restaurant. Het baie lekker gebly.

Was daar vir 'n troue en was gerieflik naby aan die venue, was skoon en aircons het gewerk in die hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Ware waarde vir geld.

Ons was deel van 'n groep wat 'n troue bygewoon het. Om net oor die grasperk te stap na die saal, te kuier op die stoep en dan saam die volgende oggend ontbyt te eet was uitstekend. Eienaars baie ontspanne en tegemoetkomend. Heerlik, sal definitief hulle buffet op 'n Sondag kom beproef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie
Gesin met tieners

Rustige plaaslewe.

Baie lekker gebly! Pragtige restaurant met lekker kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathew V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mathew V
Enkelreisiger

Great accommodation and good food.

Die Hut was a great experience and worth the money. Friendly people, great atmosphere and affordable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina L
Enkelreisiger

Tranquillity at its best!

What a lovely venue with the friendliest staff and the best service. The room was gorgeous with all necessities needed. Will definitely stay there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin P
Besigheidsreis

Pleasant stay and excellent hosts.

Very comfortable stay, excellent food, friendly folk and a lovely restaurant & pub to visit. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam verblyf en uitstekende gashere.

Baie gemaklike verblyf, uitstekende kos, vriendelike mense en 'n lekker restaurant en kroeg om te besoek. Sterk aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf, hoogs aanbeveelbaar vir billike prys.

Maklike ligging om te vind in die dorpie en baie uniek geleë op die plaasomgewing. Pragtig skoon. Lekker plaasontbyt saam die verblyf. Goed geprys en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K
Saam met vriende

Dit was baie lekker gewees.

Bier en die mense was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izaan B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf in die middel van nêrens.

Gashere was baie toekomend. Ons het die aand oorgebly saam met 'n 1 jarige, wat dit bietjie moeilik gemaak het om by die restaurant te eet. Maar ons kon ons kos "take away" en het eerder in die kamer geëet. Baie lekker kos. Ons moes die volgende oggend baie vroeg weg wees, maar die eienaars het darem vir ons "breakfast buns" gemaak om saam te vat, aangesien ons nie kon bly vir die ontbyt wat in die prys ingesluit was nie. Groot dankie daarvoor. 'n Mens kan maar honger raak deur die dag as jy nie ontbyt geëet het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alex V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geëet en geslaap in baie skoon kamer.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S
Gesin met tieners

Rustig en ontspanne.

Die lugversorgers is 'n groot pluspunt in die somer. Dis skoon en die restaurant het die heerlikste kos. Die hoenderhane - ai so vroeg, maar gee 'n plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D
Saam met vriende

Baie aangenaam, veilig, skoon.

Baie dankie aan Die Hut vir die lekker verblyf en gasvryheid. Julle sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ebenhaezer-plaas, Reservoir-straat 1, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhYmFlYzIwLTQ5YTMtNDBiMi05NDBiLWMzNzA2NGUwYmU4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Ebenhaezer Farm 1 Reservoir Street 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.157053082441 18.656115531921
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem