Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kajuit

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Die Kajuit
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Samantha B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay no complaints.

Hostess was welcoming. Privacy was respected. Fine for anyone needing a base while exploring the area. Stay was good value for money. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker rustig, alles wat ons nodig het, heerlik skoon en stil.

Dit was baie vriendelik en oulik met 'n gasheer en gasvrou, liefdevolle mense en die oulikste twee hondjies. Ons het dit so geniet en die lekker geselsies met hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kajuit se terugvoer

Die hondjies het die aandag geniet. Baie dankie, Lizelle, hoop om julle weer te sien.

Die Kajuit
Hugo B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Dit was heerlik, stil en rustig. Alles wat 'n mens nodig het, is daar vir jou gebruik. Vriendelike mense met groot harte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kajuit se terugvoer

Baie dankie! Ons waardeer die terugvoering. Mooi bly.

Die Kajuit
Ben V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir sal beslis aanbeveel vir familie en vriende gaan beslis wee te.

Baiw lekker gebly baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kajuit se terugvoer

Baie dankie, was lekker om jou te ontmoet en hoop om jou binnekort weer te sien. Groete, Madie en Henk.

Die Kajuit
Johan B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en bekostigbare verblyf.

Heerlik gebly, goeie oornagfasiliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is baie vriendelik ontvang deur Mandie en ons het baie lekker gekuier in die woonstel en dit is 'n baie stil area.

Ons sal beslis weer daarvan gebruik maak om daar te gaan tuisgaan en dit is ook dierevriendelik en die plek het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kajuit se terugvoer

Beste Hannes. Baie dankie, was heerlik om julle hier te hê. Ons hoop om jou en Karen binnekort weer te sien.

Die Kajuit
Jacques Hendrik H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Hendrik H
Saam met vriende

Sal verseker weer daar bly, vriendelike ontvangs.

Plek is baie netjies, goed geleë. Sal die verblyf verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kajuit se terugvoer

Beste Melinda, baie dankie vir die mooi woorde. Ons hou daarvan om nuwe, gawe mense te ontmoet.

Die Kajuit
Leandri V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagverblyf!

Ons het só lekker by Die Kajuit gebly met ons baba hondjie. Lekker grasperk vir haar om te speel. Verblyf was netjies, skoon en ons is lekker verwelkom. Sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kajuit se terugvoer

Beste Leandri

Baie dankie! Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle hondjie is pragtig en ek hoop julle kom kuier weer.

Groete
Madie
Die Kajuit

Die Kajuit
Renier B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief die moeite werd!

Vir die prys wat ons betaal het, het ons baie meer gekry as wat ons verwag het! Veilig! Skoon! Netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kajuit se terugvoer

Beste Renier

Baie dankie! Dit was lekker om julle hier te he.
Groete
Madie
Die Kajuit.

Die Kajuit
Johan J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Enkelreisiger

Aangename verblyf.

Gulhartige gasvryheid in ’n rustige omgewing was salig vir liggaam en siel. Volpunte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kajuit se terugvoer

Beste Johan, baie dankie vir die vriendelike woorde en sterkte vorentoe. Henk en Madie.

Die Kajuit
Lee G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic. We loved the stay especially!

Loved the fact that it is next to a hiking trail and park where we could take our dogs out to every day! The place had everything we needed and slept super comfortably. . We are booking again now for another trip in a few weeks' time. Highly recommend! Our host, Madie, and her husband are great and very welcoming!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kajuit se terugvoer

Dear Lee,
Thank you for being amazing guests and for the doggies for being so well behaved.
See you soon.

Die Kajuit
Mia H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia H
Saam met vriende

Had a lovely time at Die Kajuit! Everything that we needed and more!

Madie was so friendly and helpful during our time there. The flat has everything that you need and the big garden area outside was so peaceful. I'd definitely recommend Die Kajuit while staying in Mossel Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kajuit se terugvoer

Dear Mia, it was so nice to have you here and see how much you enjoyed our town. Thank you.

Die Kajuit
Erna B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename mense.

Was hartlik verwelkom en lekker stil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kajuit se terugvoer

Beste Erna, baie dankie! Ons hoop om julle weer te sien. Mooi bly.

Die Kajuit
Adriana H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies plek - vriendelike eienaars en goed toegerus.

Was beïndruk met wasmasjien en motorhuis. Sou lekker gewees het as hy bietjie groter was met 'n bank of gemakstoele. Maar sal beslis weer daar bly. Klein, sou 'n bank of gemakstoel wou hê, maar spasie min.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Perfek vir diere.

Uitstekende waarde vir geld, baie netjies met al die nodighede in plek. Baie vriendelike diens, ek en my hond het baie welkom gevoel. Naby geleë aan al die geriewe in Mosselbaai, veral die St. Blaize roete wat ideaal was om met my hond te gaan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanell M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus!

Madie hulle het ons vinnig tuis laat voel. Hulle is mense-mense. 'n Geselsie hier en daar het hulle ons veilig laat tuis voel. Baie baie dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kajuit se terugvoer

Beste Chanell,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!
Groete, Madie en Henk.

Die Kajuit
Heidi R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi R
Enkelreisiger

Clean and neat.

Close to all amenities including schools and hospitals. A little small but if you're spending the day out or just using it for sleeping it's perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miekie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miekie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap.

Eienaar kan meer kombuisware insit soos bv. 'n braaipan. En paar ander nodige dinge in kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kajuit se terugvoer

Beste Miekie

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons het reeds meer kombuisgoed ingesluit.

Groete

Die Kajuit

Die Kajuit
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21ste Laan 34, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2264146a729b8e59cde4d639dacc1a628b2d90dc6209b278d38165970cbf3f11a64e860fc76182218df6b814773ad1fb0402?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R520 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 34 21st Avenue Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.190600492952 22.142546953581
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem