Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Klein Galery

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leonard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Die Klein Galery
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Liza V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, comfortable and just down right beautiful. Nice hosts and great amenities.

It was absolutely lovely, from beginning the process to saying goodbye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Netta S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Netta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was in Villiersdorp vir 'n familie aangeleentheid.

Ons het lekker gebly. Die gasheer was vriendelik en sy kommunikasie was uitstekend. Die Klein Galery het aan ons behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S

Uit die boonste rakke.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Die rustigheid en uitstekende gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele M

Will definitely stay there again.

It was excellent. Leonhard made us feel very welcome. The place was comfortable and clean, and breakfast was very tasty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donavan H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan H
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Lekker gebly, sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Besigheidsreis

Vriendelik, gasvry en baie buigbaar. Sal aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Baie lekker gebly, platteland gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talana D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker en gasvry.

Ek sal vir enige een aanbeveel. Dit was baie goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eërleth S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eërleth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gawe eienaars, als was in plek em veilig.

Vriendelike ontvangs, gemaklike bed en als wat nodig is vir oorslaap. Kan hulle beslis aanbeveel, sal enige tyd weer daar oorslaap. Rustig en mooi omgewing. Het gereeld gevra of dit goed gaan. Veilig gevoel met alarm. Dankie vir lekker oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L
Enkelreisiger

Nice, veilig.

Baie nice. Breakfast nie te goed nie. Geen TV. WiFi bietjie swak. Lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Klein Galery se terugvoer

Naand Gerhard,

Dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Die volgende:

1. Daar is geen TV nie, soos aangedui op die fasiliteit bladsy van ons aanbieding.
2. Wi-Fi: die Wi-Fi is uncapped fibre.

Groete,
lp

Die Klein Galery
Madelein L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met diens en waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly en ons gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal verseker weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angeli C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeli C
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Home away from home!".

Leonard hulle het uit hul pad gegaan om ons te help met als wat ons gevra het. Die blyplek het als gebied wat ons nodig gehad het. Rustige omgewing. Veilige parkering. Sal beslis weer daar oorbly. Kan met vrymoedigheid die Klein Galery aanbeveel vir ander mense op grond van ons lekker slaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 11, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e904347c1747e46840f370d833db41ec4d41588db07cce6cbbdb367ebe83f8a2d9d590d5055b0411db481c68d2eb2450c11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 11 Berg Street Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -33.988572968889 19.288669703041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem