Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Klein Galery

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 11, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Die Klein Galery is 'n knus woonstelletjie in Villiersdorp wat oorspronklik 'n gedeelte van 'n 1856 Kaaps-Hollandse huis was. Die woonstel bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers wat verblyf vir 'n paar dae soek.

Die woonstelletjie bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind. Dit het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n kampbedjie wat slegs vir 'n kind geskik is. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die woonstelletjie het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is leesboeke en 'n klein tafeltjie met stoele waar gaste hul komplimentêre ontbyt kan geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Vir 'n bespreking van drie nagte en langer, kry gaste een gratis aandete.

'n Selfhelp-ontbyt is beskikbaar en bestaan uit ontbytrolletjies met botter en konfyt, Rooibos-/Ceylon-tee, filter- en kitskoffie, melk, suiker, tuisgemaakte muffin-grootte tamatie-en-basilie-souttertjies en seisoenale vrugte. Aandetes is beskikbaar teen ekstra koste, maar gaste moet asseblief hieroor navraag doen ten tyde van bespreking.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Klein Galery sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Die Klein Galery
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leonard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Ligging

  • Bergstraat 11, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Klein Galery het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 11, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e904347c1747e46840f370d833db41ec4d41588db07cce6cbbdb367ebe83f8a2d9d590d5055b0411db481c68d2eb2450c11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 11 Berg Street Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -33.988572968889 19.288669703041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem