LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Klein Stal | LekkeSlaap
+6

Die Klein Stal

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robins-weg 18A, Observatory, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R480 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Die Klein Stal is 'n rustige wegbreekplek uit die besige, boheemse Observatory. Die alleenstaande kothuis is in die eienaar se pragtige tuin.

Die ateljee-eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n yskassie, broodrooster, mikrogolfoond, 'n ketel, eetgerei en breekware.

Koffie, tee, bier en ander koeldranke is by die tarief ingesluit en gaste kan dit by die privaat sitarea in die tuin geniet.

Gaste is welkom om van die swembad op die perseel gebruik te maak. Let wel dat die parkeerplek in die straat is. Die perseel het 'n alarmstelsel wat aan gewapende reaksie gekoppel is.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Klein Stal sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Robins-weg 18A, Observatory, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robins-weg 18A, Observatory, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09f8a6776d8b3683ab3837b6bd4d2392dcd92303ada252f8ca6f520e3483d622249ed756dd87a22b985fee91aa3de16a1a7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480  per nag(plek vir 2) 18A Robins Road Observatory 7925 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -33.9353399 18.46608
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!