Die Kraaltjie
Opsomming van Resensie
Alconray B - Mei 2022
Gemiddeld
Als wat jy nodig het vir 'n gesin.
Die Kraaltjie se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bly julle het julle tydjie hier by ons op die plaas geniet.
Herman F - Apr 2022
Gemiddeld
Baie netjies met vriendelike diens.
Die Kraaltjie se terugvoer
Bly julle het lekker gekuier by ons op die plaas
Jacolene S - Jan 2022
Gemiddeld
Pragtige plek en baie sentraal in die Overberg.
Die Kraaltjie se terugvoer
Bly julle het die kuiertjie geniet, tot weersiens.
Hanli V - Okt 2021
Gemiddeld
Robertson plaaskuier.
Tania K - Sep 2021
Gemiddeld
Lovely, family friendly, spacious and comfortable cottage.
Andrew B - Sep 2021
Gemiddeld
A fantastic weekend away.
Mariska M - Jul 2021
Gemiddeld
Verdiende wegbreek.
Antionette G - Jun 2021
Gemiddeld
Gesinvakansie
Lezhaan R - Apr 2021
Gemiddeld
It was beautiful very calming and relaxing. Just what we needed. Thank you so much.
Francois B - Mrt 2021
Gemiddeld
Ontspanne, rustige verblyf tussen die wynlande teen die rivier.
Ferdie G - Feb 2021
Gemiddeld
Baie lekker. Mooi omgewing.
Die Kraaltjie se terugvoer
So bly julle het lekker gekuier hier. Sien julle gou weer.
Monika P - Jan 2021
Gemiddeld
Lovely house but located on the busy road.
Die Kraaltjie se terugvoer
Thanks for your feedback, and as confirmed that my place is a self-catering cottage. I do supply toilet paper and water and also blitz and coffee/tea and sugar to start with. More than enough for 2 to 3 days but after that, the guests need to "self cater".
Henriette B - Nov 2020
Gemiddeld
Die Kraaltjie is die ideale plek vir 'n wegbreek!
Die Kraaltjie se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering.
Bertus Labuschagne L - Sep 2020
Gemiddeld
Baie rustig en lekker.
Die Kraaltjie se terugvoer
Hi Bertus,
Baie dankie dat jy tyd geneem het vir jou terugvoering, Baie bly julle het heerlik gekuier hier by ons op die plaas en ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom.
Cindy S - Aug 2019
Gemiddeld
Dit was die lekkerste tydjie weg. Ons kon net uitspan en vergeet van die gewoel van die stad - so mooi plekkie, so skoon en gesellig.
Lees meerDie Kraaltjie se terugvoer
Dankie vir jou mooi boodskap, Cindy.
Asriel S - Jul 2019
Gemiddeld
Die kraaltjie is a perfect base for a family to explore Robertson from.
Adri K - Apr 2019
Gemiddeld
Rustige omgewing.
Nicky A - Apr 2019
Gemiddeld
Great break away.
Joey C - Jan 2019
Gemiddeld
Baie lekker.
Francois H - Aug 2018
Gemiddeld
Bly lekker gebly.
Die Kraaltjie se terugvoer
Altyd lekker om positiewe terugvoering te kry.
Lindy V - Mei 2018
Gemiddeld
Stunning place!
Ashanti V - Mei 2018
Gemiddeld
Lekker rustig in sy eenvoudigste vorm.
Die Kraaltjie se terugvoer
Bly julle het lekker gekuier.
Coenraad V - Apr 2018
Gemiddeld
Groot lawaai.
Die Kraaltjie se terugvoer
Ek is baie jammer dat julle so voel. Gewoonlik kan my gaste nie uitgepraat raak van hoe lekker hulle kuier nie.
Karien C - Des 2017
Gemiddeld
Wens ons kon langer bly.
Jackee D - Aug 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Sunika M - Aug 2017
Gemiddeld
Ons kon lekker ontspan in 'n mooi omgewing ten spyte van ander tekortkominge.
Die Kraaltjie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Het wel meer aan julle verskaf as normaalweg. Net in gedagte hou dat my plek 'n selfsorg eenheid is. Dankie.
Zelda H - Jun 2017
Gemiddeld
Aangenaam.
Karen B - Jun 2017
Gemiddeld
Ongelooflik, alles wat jy nodig het en meer.
Die Kraaltjie se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons hoop om julle weer eendag te huisves hier in ons mooi vallei.
Estelle B - Jan 2017
Gemiddeld
Lekker.
Shaun O - Sep 2016
Gemiddeld
Lekker naweek.
Blackie S - Jul 2016
Gemiddeld
Dit was fantasties lekker!
Natashja T - Mei 2016
Gemiddeld
Ons het heerlik gekuier in hierdie pragtige plek en rustige omgewing.
Die Kraaltjie se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gekuier al was dit so kort.
Julle is enige tyd weer welkom.
Petrus Johannes S - Mei 2016
Gemiddeld
Netjiese eenheid met sorg toegerus - het lekker gebly!
Daniel M - Sep 2015
Gemiddeld
Twee aande daar geslaap.
Maranitha V - Jul 2015
Gemiddeld
Skoon, gerieflik en netjies.
Claudia C - Mei 2015
Gemiddeld
Netjiese, skoon plekkie om te bly en baie gawe, gasvrye diens!
Desire O - Mei 2015
Gemiddeld
Uitstekend!
Ig F - Jan 2015
Gemiddeld
Aangename vakansieverblyf!
Desire R - Okt 2014
Gemiddeld
Hartsplek!
Michelle V - Sep 2014
Gemiddeld
Pragtig, netjies en toegerus.
Jetro K - Jun 2014
Gemiddeld
'n Wonderlike ervaring!
Lizette K - Des 2013
Gemiddeld
Heerlik gekuier in 'n rustige atmosfeer!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R317, Goudmyn, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom