Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die K’ro Huisie

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 52, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die K’ro Huisie bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede in Middelburg, Oos-Kaap. Die verblyf is in 'n stil buurt naby besienswaardighede en geriewe geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers, toeriste of gesinne op reis.

Die geboue is oorspronklik as 'n stal gebruik en is nou gerestoureer. Die bekoorlike eenhede bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste elk. Die eenhede het privaat badkamers met storte. Die groter eenheid het 'n kombuis en die kleiner eenheid het 'n kombuishoekie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het gratis WiFi en daar is 'n lessenaar gerieflik naby 'n kragprop in elke eenheid.

Daar is oorgenoeg parkeerplek, selfs vir karavane en waentjies.

Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël, maar word nie op die beddens en ander meubels toegelaat nie. Katte kan ongelukkig nie toegelaat word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Elsabé Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Maande gelys 9

Ligging

  • Naude-straat 52, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 52, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8ec3a0e70e50c979c00745314c7a5ae36ab98afa28f3b9934846d2d365174dbffaf1c39e91d954c6da77463227f93254068?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 52 Naude Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.496857764453 24.998367603006
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem