Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kroon

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 38 resensies vir De Kroon
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Virgene R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Virgene R

Pleasant stay. Will use the venue again for a next stay.

The only problem was the drain outside. The care taker was only a phone call away and sent assistance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sanet V
Gesin met tieners

Lekker huis, bitter vuil.

Huis kort opgradering, afstof en goeie skrop. Kombuis nie voldoende toegerus vir groter groep nie (ons was 7).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kroon se terugvoer

Ter verdediging van my huis kan ek net noem dat dit ons vakansie huis is, ons woon in Mpumalanga, en dat ons self die hele Desember daar gebly het. Ons kry altyd baie goeie tergvoering oor Jean-Marie,die opsigster, vir haar goeie diens en vriendelikheid.
Ek kan net noem dat ons voor Desember die huis opgegradeer het en meer as R250 000 spandeer het om al die badkamers oor te doen. Die vloer is oorgedoen en die hele huis is binne en buite oorgeverf. Ek verstaan dus glad nie wat bedoel word by "huis kort opgradering" nie.

De Kroon
Nombeko F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombeko F
Saam met vriende

It was a wonderful experience. The place itself was therapeutic.

My friends and I had such a great time at Die Kroon. No interruptions at all. The owner gave us a very warm welcome, such a friendly person. Given another chance, we would visit again. We felt at home there.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melita V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melita V

Lekker groot huis met lekker uitleg vir groot groepe.

Die Kroon is 'n huis met 'n baie lekker uitleg vir 'n groot groep. Ons het heerlik op die braai stoep gekuier waar die aandwindjie afgekeer word en wat 'n pragtige uitsig op die baai en sonsondergang het. Die huis het aandag nodig en gaan nou "gerenovate" word. Ons is baie bly dat die huis aandag gaan kry (bv. die badkamers en vloere) en sal hom vorentoe weer huur. Die eienaars reageer op e-posse en gee aandag aan dinge wat gaste pla. Dankie daarvoor! Die nuwe kisvrieskas en ekstra yskas in die boonste braaiplek help baie. Dankie vir julle huis! Ons voel wel dat updates aan die huis gedoen moet word, maar ons het steeds heerlik vakansie gehou daar.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan A

The house is ideal for large groups.

Perfect for large groups. Love the location.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die huis is ideaal vir groot groepe.

Perfek vir groot groepe. Was mal oor die ligging.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clint R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint R

Perfect for big groups. Awseome setting.

Open plan construction of house makes it ideal for big groups. We were 12 people and there was room for all. The ambience was excellent and the view over the bay exceptional. We would definitely go back for another trip.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kroon se terugvoer

I am so glad you have enjoyed it please come again!

De Kroon
Marina S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina S

Baie aangenaam en huis was 'n lekker kuierhuis.

Huis is aangenaam om in tuis te gaan en omgewing stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kroon se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer ons is bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.
Groete

De Kroon
Amelia V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Lekker genoeg spasie vir die hele familie

Op die boonste verdieping het die toilette en ligte nie gewerk nie. Daar was ’n kortsluiting. Die braaikamer bo is vuil. Die beddens kort aandag, veral as volwassenes daar slaap. Die yskas is te klein vir ’n groep mense. Die breekgoed het krake en die vadoeke is baie sleg. Die trappe is nogals gevaarlik vir kinders. Die huis het ’n goeie ligging en lekker stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen B
Saam met vriende

Ons het vreeslik lekker gekuier in die huis.

Dit is so 'n wonderlike huis, met baie potensiaal, alhoewel dit baie aandag benodig. Die boonste stort het gelek, selfs deur die dag, op die kragdrade van die TV. Dit is uiters gevaarlik, ook het die boonste toilet DTtv drade wat uitsteek wat net so gevaarlik is. Die yskas is defnitief bietjie klein vir die aantal mense waarvoor die huis beskikking gee. Tog, bygesê het ons regtig 'n baie lekker tyd daar gehad. Dit is wonderlik vir 'n groep mense, soos ons wat kinders het. Wat 'n heerlike, ruim huis vir vriende en kinders om saam te kuier. Die lekkerste stoep om die sakkende son te sien met 'n vuurtjie wat brand. Ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kroon se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gebly ons gaan verseker werkmaak van die probleme wat julle genoem het.
Ons bly in Mpumalanga en is net elke Desember in Jacobsbaai so weet nie altyd van die foute wat daar is nie.
Groete en kom gerus weer.
Kobie

De Kroon
Edwin S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Edwin S

The place was very neat and tidy, very disappointed that the pictures taken of the place was outdated, currently building construction taking the view away as well as working construction over weekend noise levels.

The place accommodated all 14 of us, however, the stairs (step-ladder) was dangerously not safe especially when half the group must sleep upstairs. The downstairs ground level was clean and tidy however outdated appliances, broken taps.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline S
Saam met vriende

We had a great weekend with friends and family.

We thoroughly enjoyed our stay. Load of space close to the beach. Watched beautiful sunsets every evening. Our only recommendation would be a bigger fridge, or an additional fridge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kroon se terugvoer

Thank you very much for the positive review we are looking forward to see you again.

De Kroon
Michelle G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Wonderful view and great for big groups!

Literally opposite the Weskus Restaurant (which has also changed their menu- much better and better prices too!) Lekker braai area outside and inside (for winter times). Gas and electric stove. Pictures don’t do the place justice. Really enjoyable stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kroon se terugvoer

Thank you very much for the wonderful review I am so glad you have enjoyed it so much we are looking forward to seeing you again.
Regards
"Die Kroon"

De Kroon
Hugoryn V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugoryn V
Saam met vriende

Dit was so lekker om na 'n harde week in 'n huis te stap wat jou laat voel jy is nou op vakansie en kan ontspan.

Die Kroon het aan al my verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kroon se terugvoer

Baie dankie one is so bly julle het kekker gebly kom gerus weer!
Groete,
Die Kroon

De Kroon
Carolee G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolee G

Die beste.

Als was perfek en ons het dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kroon se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet en kom gerus weer.
Baie dankie vir jou mooi resensie!
Groete,
Kobie.

De Kroon
Estie M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estie M

Lieflike uitsig.

Lieflike huis vir 'n familie. Sal dit nie aanbeveel vir 'n groot groep vriende nie. Onderste vloer is oopplan-leefarea en daar is 2 slaapkamers met eie badkamers. Baie steil trappe na boonste vloer. Boonste vloer is onprakties en nie privaat nie. Daar is 3 slaapkamers waarvan een 'n en suite-badkamer het. Die ander 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n toilet en stort het en dan is daar 'n aparte wasbak in 'n ander vertrek. Twee slaapkamers is privaat maar die 3de slaapkamer is met dry-walls afgeskort en het nie 'n plafon nie, so ook die 2 badkamers. Daar is 4 enkelbeddens in die oop ruimte en sou daar persone slaap het hulle geen privaatheid nie aangesien die drie slaapkamers uitloop in die oop ruimte waar die 4 beddens is. Daar is 'n braaikamer bo-op die dubbelmotorhuis wat ook 'n volledige badkamer het, ons het 2 enkelbeddens in die vertrek ingedra sodat die persone wat in die oop ruimte sou slaap meer privaatheid het en dan ook 'n eie badkamer het. Die storte se vloere is seepglad en moet ouer persone baie versigtig wees. Die braaikamer bo is ook onprakties aangesien mens met baie steil trappe moet opklim van die kombuis af. Die grondvloer is egter lieflik met genoeg kuierruimte en goed toegeruste kombuis. Daar is 'n skottelgoedwasser wat baie handig te pas gekom het. Die buitebraai is op die stoepgedeelte en het 'n lieflike uitsig oor die see. Ons het nie die binnebraai gebruik nie, aangesien dit te veel rook in die huis maak. Die oggend met ons vertrek het die prepaid krag opgeraak en moes ons in donkerte oppak en kon ons nie ontbyt maak nie. Maak dus net seker dat daar genoeg eenhede krag is vir die volle verblyf. Die kamers ruik na muf en die beddens op die boonste vlak is baie baie sag. Dit was baie koud en ons het gesoek na nog komberse wat in 'n kas was, maar nie baie skoon nie. Ten spyte van die tekortkominge het ons heerlik gekuier rondom die eetkamertafel. Die huis het ongelooflike potensiaal om 'n groot groep mense te akkommodeer as daar aandag gegee word aan die privaatheid van die boonste kamers en badkamers. Marlene het ons baie vriendelik ontvang en gewys waar alles is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linlee S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linlee S

Fantasties!

Ons was 9 volwassenes wat die naweek by Die Kroon gebly het en dit was die beste akkommodasie wat ons nog ooit by was. Die huis is pragtig en ten volle uit gerus. Ons sal definitief weer daar kuier. Dankie Marlene vir jou gasvryheid. Jy was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
An-Lizé D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
An-Lizé D
Gesin met klein kinders

Beautiful.

Marlene, the host, was warm, welcoming and very helpful. The photos do not do justice to the house as it's brighter and so spacious. The TV, however needs upgrading, we paid extra for DStv but the TV had no sound for most of the time. The stairs are very steep with big gaps and is not safe for both kids and adults. Be sure to keep doors closed when using the braai areas as the house fills with smoke quite quickly. But overall my family had a very beautiful stay, thank you Marlene!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig.

Marlene, die gasvrou, was warm, verwelkomend en baie behulpsaam. Die foto's is glad nie soos wat dit op die webtuiste lyk nie, want dit is helderder en so ruim. Die TV moet opgradeer word en ons moes ekstra vir DStv betaal, maar die TV het die meeste van die tyd nie geluid gehad nie. Die trappe is baie steil met groot gapings en is nie veilig vir kinders en volwassenes nie. Maak seker dat die deure toe is wanneer die braaiplekke gebruik word, aangesien die huis redelik vinnig vol rook raak. Maar oor die algemeen het my familie 'n baie mooi verblyf gehad, dankie Marlene!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maynard F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maynard F
Gesin met klein kinders

Plumbing may need to be checked before guest arrive.

Two of the upstairs toilets were block. This was reported to the "housekeeper", fortunately there was enough other toilets that minimised the inconvenience. The unit itself was spacious and neat and tastefully decorated as an old Farmhouse with enough crockery and utensils for a large group.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille B
Saam met vriende

Pleasant High School reunion weekend away.

Really enjoyed our stay at Die Kroon. Place is ideal for a group of friends as we quite liked the upstairs area where we all just relaxed and played boardgames on the floor. The distance from the beach and views are superb. Will definitely be visiting again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker Hoërskool Reünie wegbreek-naweek.

Het ons tyd baie Die Kroon baie geniet. Die plek is ideaal vir 'n groep vriende en ons het baie gehou van die boonste area waar ons onstpan het en lekker bordspeletjies gespeel het. Die afstand van die strand en uitsig is fantasties. Sal beslis weer kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize G

Baie lekker huis om op vakansie te gaan.

Baie dankie vir die vriendelike diens Marlene, ons het almal baie lekker gebly en gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Saam met vriende

Baie lekker huis naby baai met mooi uitsig.

Baie lekker groot huis wat oor groot genoeg was vir 8 grootmense en 8 kinders (ouderdom 6-12). Mooi uitsig en kinders het baie klipvissies gevang in vlak water! Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline H
Saam met vriende

Perfect house for large groups.

Very close to the beach and great layout for bedrooms. Kids all slept upstairs and played up there too, which meant the adults didn’t trip over toys and could relax downstairs a little too! Great vibe for lots of friends and big groups.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth V
Saam met vriende

Ongelooflik lekker gewees.

Die huis is perfek vir groot groepe en veral mense met kinders. Die badkamers en kombuis is gerieflik en baie naby aan die strand en restaurant geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Windie H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Windie H
Saam met vriende

Heerlike en goed toegeruste verblyf met baie ruimte.

Baie skoon en gerieflik. Heerlike braaiplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda V

Groot, goed geleë huis maar nie heeltemal gemaklik in alle opsigte nie.

Huis is baie ruim en het al ons gaste gemaklik akkomodeer. Ons wil egter die volgende opmerkings maak wat ons dink verblyf by Die Kroon 'n meer gemaklike ondervinding kan maak: - Ons hou daarvan om ons eie etes te berei, maar die kombuisgerei was nie alles skoon nie (potte en panne moes eers gewas word). - Dit was 'n groot teleurstelling dat die kaggel nie effektief werk nie en dat ons aangeraai is om dit slegs met 'n klein vuurtjie te gebruik. Ons is nie klein vuurtjie mense nie en dit is een van die grootste redes hoekom ons nie die huis ten volle geniet het nie. - Die stoep was teleurstellend klein met glad nie genoeg of gerieflike sitplek vir almal nie! Ons wou graag die see-uitsig geniet, maar dit is nie regtig moontlik nie. - Toiletpapier was skaars (4 rolletjies vir 14 mense vir 3 dae) - Beligting bedrading op die boonste vloer kan beter gedoen word sodat dit meer geïsoleer is vir verskillende areas. Op die oomblik sit 1 skakelaar verskeie ligte aan. - Meer ekstra beddegoed kan dalk 'n maklike (en goedkoop) verbetering wees om te sorg dat elkeen warm genoeg slaap op die koudste wintersnag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xavier V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Xavier V
Gesin met klein kinders

Dit was lekker rustig.

Die mense is verskriklik gaaf, ons het lekker gekuier, ek dink net nie dit is baie "child-friendly" nie en daar kan bietjie moeite gedoen word met skoonheid en veral buite waar die kinders speel is sigaretstompies en vullis wat rondlê. Die huis het als wat mens nodig het en het 'n baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marie S

Heerlike familie kuierhuis.

Trappe na boonste verdieping uiters gevaarlik vir ouer persone en kleinkinders veral met die afkom slag. Toestand van meubels en breekgoed beslis nie 4,5 ster kwaliteit nie! Badkamer privaatheid nie na wense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raylentia S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raylentia S
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Groot, ruim huis met wonderlike, volledige geriewe wat ons kuier 'n plesier gemaak het. Die ligging naby die strand maak dit werklik spesiaal. Die enigste probleem was die trappe. Dit is nie baie kindervriendelik nie en ons moes die banke bo om die trappe skuif om te verhoed dat enigiemand daar afval. Desnieteenstaande sal ons weer daar gaan kuier en dit aanbeveel vir 'n groot groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Windie H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Windie H
Saam met vriende

Dit was heerlik! Omgewing en blyplek was perfek!

Die huis is ruim en skoon en het alles wat mens nodig het. Baie plek vir 'n groot groep, maar ook geskik vir net lekker ontspan. Alles is skoon en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mariette K
Saam met vriende

Huis nie geskik vir 'n groot groep volwassenes nie. Sal nie weer huur nie.

Huis skoon en goed geleë maar dis nie geskik vir groot groep volwassenes nie. Slegs privaatheid onder en vir 2 van die slaapkamer bo. Verder skeidingsmure vir afskorting van slaapgerief en badkamers Geen plafonne oor badkamer en slaapplek vir 6 volwassenes. Mure gewone hoogte. Verder oop. Almal is bewus van presies wat wie doen. Die trappe is uiters onverbruikersvriendelik. Geen geskikte beddegoed was beskikbaar vir ekstra persoon soos gereël. Pragtige dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea V
Saam met vriende

Daar was genoeg plek vir 3 gesinne sonder dat iemand vasgevang gevoel het.

Pragtige uitsig, naby die strand, restaurant en winkel. Aparte kuierplek sodat mense wat slaap nie gepla word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kroon se terugvoer

Beste Thea,

Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer, ons sal die standaard steeds bly verhoog en streef na 5 uit 5 vir alles.

Groete,
Die Kroon

De Kroon
Gideon S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S
Gesin met klein kinders

Fantasties! Ideale huis vir gesinsvakansies.

Die Kroon is 'n pragtige en praktiese huis ideaal vir groot familievakansies. Die kaggel binne en die braaiplek op die stoep was perfek vir die koue en nat dae. Heerlik! Die huis is ten volle toegerus (niks kom kort nie) en is perfek geleë. Ons het so lekker ontspan, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine R - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine R
Saam met vriende

Baie baie gerieflike ruim huis. Silwerskoon en baie goed toegerus. Als was perfek.

Die Kroon was goed toegerus, silwerskoon en het aan al ons behoeftes voldoen. Die huis is perfek vir groter groepe. Die ligging is perfek, so te se op die strand. Ons sal beslis weer daar gaan ontspan. Ons naweek was 'n fees! Die Kroon bo!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanthe B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zanthe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike lekker kuierhuis.

Ons was 'n familie- en vriendegroep van 10 en het so lekker saam gekuier! Die groot oopplan kombuis en eet- en sitkamer gee 'n lekker kuieratmosfeer. Die huis het groot slaapkamers en almal kan gemaklik wees sonder om oor mekaar te loop. Daar is 'n oulike geskenkwinkel. Dis 'n moet om hierdie groot huis te bespreek as jy 'n groep mense is wat net lekker wil saamkuier en ontspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda A - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda A
Gesin met klein kinders

What a fantastic house

The rooms are spacious and well maintained. It is not every day that one finds accommodation that is well provisioned for everything needed. It certainly makes for future visits.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nic Tredoux-straat 11, Jacobsbaai, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2aee0f04be7585ba49e3eddc7b309ecb500e9e76b58d60ad71c69fd7ec5503e8e2faa4399e5772a07553471763890ffae9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 10) 38 5 1 5 11 Nic Tredoux Street Jacobsbay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.965649515144 17.888983915692