Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kruidjie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sampie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Die Kruidjie
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
David G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home, nice rest.

It was peaceful and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kruidjie se terugvoer

Thank you for your review, we hope to see you again soon.

Kind regards,
Sam and Lynda

Die Kruidjie
Lindal H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindal H
Gesin met klein kinders

Absolutely stunning!

Dit was lekker. Rustig en die diere was so amazing! Ons het die tyd geniet en my dogtertjie wil nou net soontoe trek. Baie baie dankie! Het so lekker gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kruidjie se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete
Sam en Lynda

Die Kruidjie
Louisa S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa S
Gesin met tieners

Wegbreek in die bos. Gasvry en op die hande gedra.

Heerlik gerus, kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kruidjie se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Die Kruidjie
Sonja S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en goed ingerigte verblyf.

Die Kruidjie was baie skoon en baie goed ingerig vir ons verblyf in Kranspoort. Ons gesinnetjie het dit regtig geniet daar en lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kruidjie se terugvoer

Baie Dankie vir jou resensie, Ons hoop on julle gou weer te sien.

Die Kruidjie
Johann C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Die plekkie is so gerieflik ingerig en voel soos jou huis weg van die huis. Eienaars is baie vriendelik en vreeslik gasvry. Plek is baie netjies en skoon en regtig baie mooi versier. Is 'n heerlike plekkie en het vreeslik lekker gebly. Gaan definitief sommer gou weer teruggaan. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kruidjie se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie, Ons waardeer dit.

Die Kruidjie
Lynette E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het Kranspoort vakasiedorp gaan besoek en het dit baie geniet.

Ons het baie welkom gevoel en is bederf met 'n lekker botteljie konfyt en tuisgemmakte atjar en 'n Cookie jar met beskuit en koekies in. Als was netjies en skoon en het seker gemaak als was reg tydens loadshedding. Ons het ons tydjie by Die Kruidjie baie geniet en sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kruidjie se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie Lynette. Ons wardeer dit. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete van Sam en Lynda.

Die Kruidjie
Johan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig weg van die stad se geraas.

Pragtige plekkie, goed ingerus. Ons het dit geniet en baie lekker gekuier in die bosveld. Sampie en Lynda is wonderlike gashere. Sal graag weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kruidjie se terugvoer

Baie Dankie vir julle resensie Johan, Ons wardeer dit en hoop om julle weer te sien. Groete van Sam en Lynda.

Die Kruidjie
Madelene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, skoon eenheid.

Alles wat nodig is en meer, persoonlike geskenkies word opreg waardeer. 'n Staanwaaier in sitkamer/kombuisgedeelte sowel as 'n hek met gaas by "laundry" sal 'n ekstra pluspunt wees. Diere loop deur die erf, altyd mooi om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kruidjie se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie. Dit word opreg wardeer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Die Kruidjie
Eurika R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika R
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspannend.

Baie netjiese plekkie en gasvrye, vriendelike eienaars. Pragtige, rustige bosveldplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kruidjie se terugvoer

Baie dankie Eurika. Ons wardeer julle resensie en hoop om julle gou weer te sien.

Die Kruidjie
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietbokstraat 38, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa662ffba8dc3040a71bee37117eb61f2a560f656f9e4adaee729923084f1e790a50ecc481c1289423601e84b4bc716c752c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 38 Rietbok Street Kranspoort Vakansie Dorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.423233704734 29.431091821791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem