Breederiviervallei Akkommodasie by Die Laaitjie | LekkeSlaap
+44
+44

Die Laaitjie

Selfsorg
  • Vanaf R980 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Laaitjie Plaas, Dassieshoek, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Laaitjie is vernoem na die kinderspeletjie en bied selfsorgverblyf in die Langebergberge se kleinste en laaste vallei, die Dassieshoekvallei. Al is die plaas afgesonder, is dit net 7 km van Robertson af.

Verblyf is beskikbaar in 1 Hoofhuis en 3 Kothuise. Die Hoofhuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis wat goed toegerus is, 2 leefareas wat elk 'n kaggel het, 'n TV-kamer en 'n stoep wat 'n uitsig oor die swembad bied. Elke kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie wat goed toegerus is, 'n leefarea met 'n kaggel, en 'n buitebraai-area op 'n dek wat 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembadjie bied.

Perske-, peer- en appelkoosbome word op hierdie 330 hektaar-plaas gegroei en wyn word op die handgemaakte 'méthode ancienne'-wyse vervaardig. Die omliggende berge is vol voetslaan-, stap- en perdryroetes wat in alle vaardigheidsvlakke voorsien.

Gaste kan tot by die rivier wandel of 'n hele dag in die klowe deurbring. Perdrysessies kan in samewerking met die buurplaas gereël word. Hulle spesialiseer in perde.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Die Laaitjie Plaas, Dassieshoek, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Laaitjie Plaas, Dassieshoek, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe63036489e0db4f4a5cb4429f5343769b3681d38933fdf2bb2e119ae855181363f473d57938f04a44ec2c810f2762fd7af62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) Die Laatjie Farm Dassieshoek 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.7545961 19.8733814
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za