Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kabbelrus

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 227 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Corrie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker verblyf in die hoofstraat. Ons gasvrou was fantasties. Sy is sonder twyfel 'n aanwins vir die akkommodasie. Ons het lekker gebly. Die plonspoel was 'n welkome ekstra na 'n lang dag in die Karoo-hitte op ons fietse. Die kamer was skoon en netjies en presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Net oornag. Was baie lekker. Die Malvahuisie is te pragtig. Alles wat jy benodig, is daar. Was baie skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik oorgebly - net jammer dit was te kort. Ons het heerlik gebly. Die huisie het die lekkerste atmosfeer en is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Ons sal enige tyd weer daar oorbly. Baie dankie. Jou kommunikasie was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minika
Kabbelrus
Baie dankie, Kobie. Waardeer jou terugvoer. Groete, Anmarie

Denise D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Wonderful. I loved it; the children had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minika
Kabbelrus
Thanks very much!

Sally C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Very clean. Perfect for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Minika
Kabbelrus
Thanks very much!

Dennis L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Heerlik verkoelde huisie op snikhete warm dag. Baie dankie. Wat 'n oulike outydse huisie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Piet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Behalwe vir die verkeer op die hoofpad, was 'n goeie oornag keuse. Vir die een nag se oorslaap was dit ideaal, snoesig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annriette S
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2025

Sal beslis dit aan almal beveel. Baie mooi, lekker, skoon, rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Minika
Kabbelrus
Baie dankie.

Malinda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vriendelike en behulpsame gasvrou, netjiese kamers. Ons het ongelooflik lekker hier gebly, dit was die lekkerste klein dorpie-ondervinding ooit! Die gastehuis is goed geleë en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minika
Kabbelrus
Baie dankie vir jou terugvoer, kom kuier asb. weer vir ons.

Willem V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie rustige plek. Baie rustige plek met ete beskikbaar oorkant die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Minika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 227

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 040
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 6, De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgFlN9mftjP0vXjLvWPyVFWk1zUQ4TjwfOizTt7W5N61SEhHXZr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2) 227 5 1 5 6 Schoeman Street De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488001341385 22.536773085594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang