Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Opstal

  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoewe 27, , Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Opstal bied plaasstyl-selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing, net 1 km buite die dorpie Riversdal. Van ons af kan gaste asemrowende uitsigte oor die legendariese "Slapende Skoonheid"-berg en ander plaaslande geniet.

Verblyf word aangebied in 5 aparte selfsorgkothuise met slaapplek vir 2 tot 4 gaste in elk. Elke eenheid het 'n privaat ingang en kombuisgeriewe. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Braaigeriewe en hout word voorsien. Gaste is meer as welkom om bietjie af te koel in die swembad.

Ontspan en geniet die uitsigte in hierdie veilige en kindervriendelike omgewing. Geniet jou welverdiende blaaskans van die geroesemoes van die stadslewe en bederf jouself met die prag van die natuur en omgewing.

Die Opstal is gerieflik geleë, ongeveer 600 m vanaf Riversdal op pad na Ladismith en 2 minute se ry van die dorp af en 1 km vanaf die bekende landbouskool, Oakdale.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 85 resensies vir Die Opstal
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Piet en Janneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 148

Jaar gelys 8

Ligging

  • Hoewe 27, , Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Opstal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoewe 27, , Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4N2RmMmZlLWVlZTctNDY2OC05MDA1LTBhMDExNDQ4OGQ1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 Hoewe 27 Vetterivier 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079545521354 21.241635069218
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem