LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Opstalletjie | LekkeSlaap
+29

Die Opstalletjie

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 500 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Die Opstalletjie
Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Mei 2021 tot 31 Mei 2021.

Huisreëls

Besprekings moet 2 weke voor die inklokdatum volledig betaal wees.
'n Opsionele daaglikse skoonmaakdiens kan gereël word teen R250 per dag.
Spesiale tariewe kan onderhandel word vir besprekings in die middel van die week en vir paartjies buite seisoen.
Tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid afhangend van die verhouding van volwassene tot kind wat kom bly.
Troeteldiere met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R2 350
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 8)
was R2 350
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 8)
was R2 350
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 16, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0edb3e69f59b9d9592f199f0cc5072810859c3ee8bb18a6c863aa5a86c47a0001836c916c8715695cf5b31190aa7d5ba3ca3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 350, nou Vanaf R1 880  per nag (plek vir 8) 72 5 1 5 16 Galjoen Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.396446202562 20.851423144341
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!