Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Pastorie

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Die Ou Pastorie
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Quintin F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en rustig.

Baie lekker - dankie aan die span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant.

Die Ou Patorie is 'n lushof! Ons het heerlik op die stoep gekuier met 'n uitsig oor die lieflike tuin. Susan en Daniel was super gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Pastorie se terugvoer

Hi Ronel,

Baie dankie vir jou resensie.

Die Ou Pastorie
Louise E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise E
Gesin met tieners

Dit was baie lekker.

Ons geyser was nie aangesit nie. Ons moes dit self doen. Verder was alles goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Pastorie se terugvoer

Hallo Louise,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit baie.

Ek wil onverskoning vra oor die geyser, ons sal seker maak dit gebeur nie weer in die toekoms nie.

Ons hoop om julle weer te dien.

Vriendelike Groete,

Die Ou Pastorie Span.

Die Ou Pastorie
Minette A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette A
Enkelreisiger

Ligging en diens is uitstekend. Geriewe skoon en pragtig. Natuurskoon en gronde pragtig.

Wat 'n juweel! Naby aan besienswaardighede, winkels, vlooimarkte en die dam wanneer jy besig wil wees. Maar as jy op soek is na 'n wegbreekplekkie waar jou siel kan asemhaal, kry jy dit wanneer jy deur die hekke ry. Baie bome, plante, looppaadjies en 'n pragtige swembad. Die personeel het my by my kar kom haal. Uiters hulpvaardig en niks is te veel moeite nie. Kos is smaaklik. Ek was aangenaam verras en sal weer gaan. Daar was ongeskeduleerde beurtkrag, maar as 'n gas het ek glad nie die effek daarvan op my ervaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Pastorie se terugvoer

Hallo Minette,

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit ongelooflik baie. Ons hoop om jou weer te sien en te kan bedien.

Die Ou Pastorie
Vanaf
R1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S56 R560, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa28decb2857845fee7460524f6808fa8249e5844f0cd6686afbf6fc1f4ad982d9e8ddee043970aa6ad4e8180b250d3413801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 S56 R560 Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.802435221908 27.763667518455
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem