Koringberg Akkommodasie by Die Ou Skool | LekkeSlaap
+53

Die Ou Skool

1 resensie
Gastehuis
Kamer 5
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 3 gaste op 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n rusbank en stoele in die leefarea. Ander geriewe sluit 'n ketel, koffie, melk, tee en suiker in en word elke dag aangevul. Die kamer word daagliks skoongemaak en skoon handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Daar is braaigeriewe, en hout en braaipakke is op die perseel beskikbaar. Dit moet egter vooraf met die eienaar gereël word. Slaai kan ook teen ekstra koste voorsien word. Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar en kan in die gemeenskaplike eetarea geniet word. Aandete kan ook op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • 2 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 2 dubbelbeddens en slaapplek vir 4 gaste. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n ketel, koffie, melk, tee en suiker in en word elke dag aangevul. Die kamer word daagliks skoongemaak en skoon handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Daar is braaigeriewe, en hout en braaipakke is op die perseel beskikbaar. Dit moet egter vooraf met die eienaar gereël word. Slaai kan ook teen ekstra koste voorsien word. Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar en kan in die gemeenskaplike eetarea geniet word. Aandete kan ook op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en is ideaal vir 'n gesin is. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n ketel, koffie, melk, tee en suiker in en word elke dag aangevul. Die kamer word daagliks skoongemaak en skoon handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Daar is braaigeriewe, en hout en braaipakke is op die perseel beskikbaar. Dit moet egter vooraf met die eienaar gereël word. Slaai kan ook teen ekstra koste voorsien word. Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar en kan in die gemeenskaplike eetarea geniet word. Aandete kan ook op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n leefarea met 'n rusbank en daar is ook 'n yskassie waar gaste hulle eie koeldrank kan stoor. Ander geriewe sluit 'n ketel, koffie, melk, tee en suiker in en word elke dag aangevul. Die kamer word daagliks skoongemaak en skoon handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Daar is braaigeriewe, en hout en braaipakke is op die perseel beskikbaar. Dit moet egter vooraf met die eienaar gereël word. Slaai kan ook teen ekstra koste voorsien word. Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar en kan in die gemeenskaplike eetarea geniet word. Aandete kan ook op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impalastraat , Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgVfAsUU5mQqusbEwX1gHWwQLo2NDyovczqWXZD8nNyK7hXVsB7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Impala Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.020332698655 18.672752565485
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za