Koringberg Akkommodasie by Die Ou Skool | LekkeSlaap
+53

Die Ou Skool

1 resensie
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 5
Slegs die kamer.
Kamer 1
Slegs die kamer.
Kamer 2
Slegs die kamer.
Kamer 3
Slegs die kamer.
Belasting en Ekstras

Daar is braaigeriewe, en hout en braaipakke is op die perseel beskikbaar. Dit moet egter vooraf met die eienaar gereël word. Slaai kan ook teen ekstra koste voorsien word.

Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar en kan in die gemeenskaplike eetarea geniet word. Aandete kan ook op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impalastraat , Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgVfAsUU5mQqusbEwX1gHWwQLo2NDyovczqWXZD8nNyK7hXVsB7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Impala Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.020332698655 18.672752565485
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za