Die Peperboom

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 239 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ernst V
1 nag
5.0
Nov 2025

Aangename en vriendelike ontvangs. Skoon, netjies en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Ernst Dankie vir jou resensie. So bly jy het lekker gebly! Mike Die Peperboom

Rimeio M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Lovely. Very nice. I will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Naand Rimeio Bly julle het lekker gebly, ja, kom weer! Groete Mike

Marietjie P
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Friendly host, secure parking, spacious unit — perfect stay! I had a pleasant stay at The Pepperboom. The host was friendly, the secure parking was a big plus, and the unit was spacious — perfect for both short and long stays. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Marietjie Dankie vir jou volledige resensie! Word baie waardeer! Sien weer! Mike

Marli S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Presies soos fotos, skoon en netjies. Ons sal vir seker weer 'n draai maak by die Peperboom. Baie oulike plek, netjies en sentraal geleë. Beddens slaap heerlik, super skoon beddegoed en lekker kussings. Mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie vir 'n lekker kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Marli So bly jy noem die beddegoed, is vir ons net so lekker om kraakvars beddegoed te hê! Goed gaan! Mike

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die beste oorslaapplek vir ons doeleindes in die hele Kaap. Ons het heerlik gebly. Die Peperboom is by die Panorama Medikliniek en was dus uiters gerieflik. Alles was pragtig en netjies en silwerskoon. Ons het as vreemdelinge aangekom, maar na die ontmoeting met Michael is ons as vriende daar weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hello Johan Dankie vir jou positiewe resensie, 'n riem onder die hart. Ons probeer om altyd 'n professionele tog vriendelike verhouding met ons kliënte op te bou! Baie dankie Mike

Riana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie gerieflike akkommodasie! Vriendelike gasheer! Gasheer was baie vriendelik en akkommodasie skoon, netjies en gerieflik. Boonop baie naby aan Panorama Hospitaal. Sal beslis weer daarvan gebruikmaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Riana, Baie dankie vir jou positiewe resensie! Kom gerus weer! Vriendelike groete, Mike

Bertus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Net hospitaal besoek, goed geleë. Lekker gebly, skoon, prakties ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Bertus So bly julle het 'n aangename besoek gehad. Sien weer! Mike

Lizelle B
1 nag
5.0
Okt 2025

Heerlike ervaring. Ontsettend lekker gebly. Alles was perfek, netjies, gasvry en vriendelik. Ek kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Lizelle Baie dankie vir jou positiewe resensie. Sal jou graag weer wil verwelkom! Beste wense Mike

Avril J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Tranquility, neat and safe. Stay was very nice and relaxing. Quiet neighbourhood. Will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Avril Ek sien jy het reeds weer 'n bespreking gemaak! Julle is baie welkom! Mike

Loraine C
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ekonomiese, gerieflike, goed geleë verblyf. Een van die min plekke wat 2 slaapkamers teen 'n billike tarief aanbied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 239

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Heidelberg Street, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZGYwZGQzLWY3N2QtNGQ3Mi04OWZiLTc0NDFkZWQ3MmVlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 239 5 1 5 19 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87732 18.57523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang